Ek besef maar net te goed dat wanneer Afrikaners oor die toekomstige rol en plek van Afrikaners praat, dit meestal te doen het met die plek en status van die Afrikaanse taal.
Ek will afsluit om elkeen van julle, vanaf die kleinste tot die oudste, te verseker van my groot liefde en die van die regering vir julle.
Afrikaans is 'n taal wat uit die bodem van Suid-Afrika gegroei en ontwikkel het, gevoed deur verskeidenheid van tale en kulture in ons land, gewortel in die soeke na eie identiteit en vryheid.
Meneer die voorsitter, nie vSr hiervandaan lS 'n swart woonbuurt. Hoeveel van ons weet werklik waar hierdie woonbuurt gele is?
Maar dis belangrik om u in te lig dat ons land en sy mense nog nie heeltemal genees het nie.
Suid-Afrika behoort aan almal wat in hierdie pragtige land van ons woon. Slegs indien ons bereid is om eie belang ondergeskik te stel aan die groter belang van Suid-Afrika kan daar 'n toekoms vir ons almal wees - ook vir die Afrikaanse taal en kultuur.
U moet in die voorste linie teen rassisme veg.
Sy krag en hoop op die toekoms was nog nooit spesiale -bevoorregting nie, maar as een van die tale van Suid-Afrika wat skouer aan skouer tesame met die ander tale met respek en gelyke regte die toekoms tegemoet moet gaan.
En geen taak is belangriker as om ons land en ons nasie te verenig.
Ek kan die diep gekerfde lyne van pyn en stryd, armoede en honger op die gesigte van u plaasaarbieders sien.
Hierdie proses van genesing gaan gepaard met die uitdaging dat 'n mens verby die belange van jou eie kultuurgroep moet kyk en die groter geheel van Suid-Afrika se belange ook moet nastreef.
Dit is inderdaad vir my 'n besondere voorreg om u vandag te kan besoek.
Tog moet 'n mens nie toelaat dat die natuurskoon jou verblind vir die jare-lange lyding van ons mense en die geweldige onregte wat teen u gepleeg is nie. Apartheid het ons mense bitter seer gemaak.
Vandag is dit nie net Afrikaners wat vir Afrikanerregte en belange verantwoordelikheid het nie.
Maar ook waaneer ek 'n plaasboer groet voel ek die onsekerheid. 'n Onsekerheid wat vra, Meneer Mahlangu, is my toekoms in hierdie land en in hierdie provinsie verseker?
Ter wille van 'n eerlike gesprek, mag ek vra of u ooit by u huishulp wat daar woonagtig is gekuier om uit te vind onder watter haglike toestand sy lewe? Nora Matsebula is daar woonagtig nie uit eie keuse nie. Sy is daar woonagtig as gevolg van die vorige beskikking wat verhoed het dat sy u bure mag wees.
Die voortbestaan en die voorspoed van ons nasie vereis mans en vroue met visie en durf, persone wat nie wegskram van hul verpligtinge as Suid-Afrikaners nie.
Daar is min dinge wat so inspirerend is as mense wat hulle moue oprol en hulle self en die naas aan hulle te help.
Hierdie gebied het wonderlke toeriste- en landbou-potensiaal en indien daar werklik 'n demokratiese en verteenwoordigende plaaslike regering is wat al die mense insluit, behoort almal wat hier woon 'n goeie lewe te kan voer.
Deur hande te vat en saam te werk KAN ons 'n gesonde en gentegreede gemeenskap opbou.
My dank en die van die regering en die mense van Mpumalanga loop veral uit na die lede van ons veiligheidsmagte. Insluitende die paramediese dienste, dokters, verpleegsters en die sakelui.
Na sulke persone wil ek my hand uitsteek in die wete dat u my onmiskenbare landgenoot is en dat ons almal saam kan bou aan 'n tuiste.
U woon in 'n pragtige deel van die provinsie.
U behoort bewustelik daardie een slaggat te vermy waarin meeste Suid-Afrikaners so maklik val. Naamlik om sake allereers te benader vanuit die gesigspunt van die rasse-of etniese groep waaraan hulle behoort.
Laat my toe om van hierdie geleentheid gebruit te maak om die gemeenskaap van Hectorspruit en Malelane hartlik te bedank vir u bydrae tydens die vloedramp.
Die uitmuntende prestasies van Afrikaans op verskeie gebiede; is prestasies waarop die hele Suid-Afrikaanse bevolking trots kan wees.
Geagte Voorsitter;
My boodskap aan u is geanker in die konteks van ons Suid-Afrikanerskap, met erkenning dat u soos alle Suid-Afrikaners ook 'n reg het tot die uitbou van u eie kultuur en taal.
Die toekoms van Suid-Afrika hang tot 'n groot mate daarvan af dat 'n groter Suid-Afrikaanse bewussyn geskep kan word waar die mense van Suid-Afrika hulself nie in die eerste instansie sien as Afrikaners, of Kleurlinge, of Indiers, of Xhosas ensomeer nie; maar as Suid-Afrikaners wie se optrede gevorm word deur so 'n bewussyn. Die mate waartoe ons daarin slaag sal die sukses van ons nasiebouprogram bepaal.
Wanneer ek 'n plaasaarbieder groet voel ek die knoetse op sy vingers en eelte in die palms van sy hande, wat die getuienis is van jare van rugbreek werk op die lande.
Eintlik aan almal.
Daar is 'n wonderlike positiewe gees onder die oorweldigende meerderhied van Suid-Afrikaners wat nou hande vat om 'n nie-rassige en demokratiese Suid-Afrika te bou.
Meneer die voorsitter, dis vir my 'n besondere trots dat Meneer Hennie Kruger van die Malelane Sakekamer en Meneer Jan Engelbrecht van die Komatipoort Sakekamer ingestem het om lede van die Mpumalanga Vloedramp Fonds te wees. Baie dankie, broers.
Ons grootste krag en hoop vir 'n voorspoedige, regverdige en vreedsame nuwe Suid-Afrika lS juis opgesluit in so 'n gees van bereidwilligheid tot saam-praat en skeppende samewerking tussen al die gemeenskappe van ons land. Ek is dankbaar vir die groeiende gesindheid van samewerking wat baie jong Afrikaners aan die dag lS.
Baie Dankie.
Ek het dit al by herhaling gesS, maar ek dink dit is goed om dit weer eens vandag te sS. Afrikaans is 'n taal van hierdie land.
Sonder om noodwendig 'n mens se wortels prys te gee, behoort ons altyd eerste die vraag te stel: wat is die beste belang van Suid-Afrika en al sy mense?
Elke persoon en elke gemeenskap behoort tuis en ingeslote te voel in die nuwe Suid-Afrika wat ons besig is om tesame te bou.
Tesame is ons almal die hoop van ons re nboog nasie.
As sodanig sal Afrikaans presies dieselfde beskerming -ontvang soos enige ander taal; en presies dieselfde mate van ondersteuning en bevordering as ander tale.
Dit is nie net u reg nie, dit is ook u plig, ter wille van u kinders wat nooit mag deurmaak wat u deurgemaak het nie.
Daarvoor lS die wonde wat apartheid ons almal toegedien het nog te diep - maar ons het al vSr gevorder op die pad van nasionale versoening.
Elkeen van ons behoort daartoe in staat te voel om ons talente en kragte by te draf tot die heropbou en ontwikkeling van ons samelewing.
Rassisme moet finaal vir eens en vir altyd begrawe word.
Ek, onder andere, het dit ook nog altyd my erns gemaak om aktief om te sien na die belange van Afrikaners, net soos van die ander groepe.
Dit is ons almal se taak om seker te maak dat die diep wonde van apartheid genees.
Indien u bereid is om hierdie uitdaging met waagmoed te aanvaar, wag daar 'n blink toekoms vir die Afrikaner in ons land.
En op dieselfde wyse het Afrikaners die verpligting om hulle nie net met die belange van die Afrikaners te bemoei nie, maar aktief deel te wees van die strewe om die lewe van alle mense in die land te verbeter.
Laat my ten slotte toe om u gemeeskaap alles van die beste toe te wens vir hierdie jaar wat voor ons lS.
Maar ons is vandag hier om gedagtes te ruil. En mekaar op hoogte van sake te hou.
Die Afrikaners het 'n lang en trotse geskiedenis van om te stry vir u vryheid.
Dan kan u van my verwag om die kosbare geestesgoedere van die Afrikaner te beskerm asof dit my eie is, want ek sal verseker voel van u lojaliteit en trou aan Suid-Afrika en sy mense.
n Groot aantal Suid Afrikaners is gretig om deel te wees van hierdie opbouende proses.
Wanneer ons ouer mense nie meer verder kan gaan nie, sal die jongmense moet voortgaan om ons nuwe nasie te bou.
