Ons herbevestig ons innige dankbaarheid teenoor die internasionale gemeenskap vir hul onwrikbare steun vir ons stryd.
Ek wil beklemtoon dat dit nie poste in die hoofstroom-ekonomie is nie. Hierdie is werksgeleenthede wat geskep is om werklose mense van 'n inkomste, ervaring en opleidingsgeleenthede te voorsien.
Ek staan vanaand hier voor u, 20 jaar nadat President Nelson Rolihlahla Mandela as 'n vry man uit die gevangenis gestap het.
Ons implementeer planne om die aantal polisiemanne en -vroue oor die volgende 10 jaar met 10% te vermeerder.
Ons het onderwys en vaardigheidsontwikkeling as die middelpunt van hierdie regering se beleide gestel.
Daarbenewens sal ons werk om die effektiwiteit van plaaslike regering, infrastruktuurontwikkeling en menslike nedersettings te verbeter.
Die Regering moet vinniger, harder en slimmer werk.
Hierdie woorde inspireer ons om nie te rus totdat ons die ideale bereik het van 'n samelewing wat vry is van armoede en ontneming nie.
Dit is nou die tyd om die basis te l vir sterker groei in die toekoms en vir groei wat tot meer werksgeleenthede lei.
Soos u weet, is ons verbind tot vyf prioriteite:
Eskom sal voortgaan om addisionele opwekkingskapasiteit te bou en die instandhouding van sy kragstasies te verbeter.
Toegang tot gesondheids- en onderwysgeriewe het verbeter.
Ons moet die feit in die gesig staar dat lewensverwagting by geboorte van 60 jaar in 1994, tot net onder 50 jaar vandag, gedaal het.
In November vanjaar vier ons die 150ste herdenking van die aankoms van die Indirs in Suid-Afrika. Dit bied 'n geleentheid om erkenning te gee aan die belangrike bydrae van die Indiese gemeenskap op die gebied van arbeid, die sakesektor, wetenskap, sport, godsdiens, kuns en die bereiking en konsolidasie van ons demokrasie.
Ons beplan reeds jare lank aan hierdie Wreldbeker. Daar is nog net drie maande oor voor hierdie geskiedkundige gebeurtenis plaasvind. En ons is vasberade om 'n sukses daarvan te maak. Die nodige infrastruktuur, sekuriteit en logistieke relings is alles gereed om 'n suksesvolle toernooi te verseker.
Maar steeds verloor ons baie water deur lekkende pype en onvoldoende infrastruktuur.
Ons verwelkom verlede maand se verklaring deur die drie onderwysersvakbonde, NAPTOSA, SADTU en SAOU, waarin hulle hulle vanaf die begin van 2010 herverbind het tot die Kwaliteit Leer- en Onderrigveldtog.
Sy was baie lank die enigste stem in die Parlement wat haar onverpoosd vir verandering beywer het.
Ons doen dus stappe om sterftesyfers onder moeders te verlaag, om nuwe MIV-infeksies te verminder en om MIV en tuberkulose effektief te behandel.
Van besondere belang is dat die uitsluiting van swart mense van hierdie Unie een van die hoofredes was vir die stigting van die African National Congress in 1912.
Om as gasheerland vir die FIFA Wreldbeker op te tree, maak van 2010 voorwaar 'n jaar van aksie.
Ons sal gesondheidsprogramme in skole herinstel.
Om betroubare kragtoevoer te verseker, het ons 'n Inter-Ministerile Komitee oor Energie ingestel, om 'n 20-jaar gentegreerde hulpbronplan te ontwikkel.
Ons sal 'n waarborgfonds van R1 biljoen opsy sit as aansporingsmaatrel om die private bank en behuisingsektor aan te moedig om nuwe produkte te ontwikkel om in hierdie vraag na behuising te voorsien.
Die plaaslike regering moet werk.
Ons is bendruk deur die entoesiasme van die jeug oor hierdie geleentheid.
Ons sal 'n onafhanklike stelseloperateur instel, wat afsonderlik van Eskom Beherend sal funksioneer.
Ons onderwys- en vaardigheidsprogramme sal ons produktiwiteit en mededingendheid verhoog.
Ons het 'n vennootskap met die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA) gesluit om die funksionaliteit van openbare hospitale en hul distrikskantore te verbeter.
Sedertdien is 231 huise gebou.
Ons moet in ons jeug bel ten einde 'n vaardige en bekwame werksmag te verseker wat groei en werkskepping ondersteun.
Die ministers wat vir 'n bepaalde uitkoms verantwoordelik is, sal 'n gedetailleerde leweringsooreenkoms met die president onderteken.
Agbare Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika en alle agbare lede van die Regterlike gesag;
Voorsitter van die Suid-Afrikaanse plaaslike regeringsvereniging (SALGA) en alle leiers van ons plaaslike regeringstelsel;
Tree vir tree sal ons dit maak, soos die spreekwoord lui, landsgenote, groot dinge begin met klein treetjies.
Hierdie oomblikke in ons geskiedenis demonstreer ons vermo om saam te werk, selfs onder moeilike omstandighede, en om die land se belange bo alle ander oorwegings te stel.
Dit sal ons in staat stel om aan diegene wat nie vir universiteit kwalifiseer nie, nog 'n kans op geleerdheid te bied.
n Hele aantal sake het reeds aandag geniet.
n Verdere uitbreiding van openbare-werkskeppingsprogramme is ook reeds aan die gang.
Oor die volgende drie jaar sal die regering R846 biljoen aan openbare infrastruktuur spandeer.
Ons kapitaalinvesteringsprogram l ten grondslag aan ons strategie vir ekonomiese herstel en groei.
In Februarie verlede jaar het die regering, sakelui, arbeidsektor en gemeenskapsverteenwoordigers ooreengekom op 'n pakket van maatrels om die skaal en impak van die krisis te bekamp. Ons het talle van hierdie maatrels reeds in werking gestel.
n Spesiale woord van welkom aan die Madiba-familie.
Ek wil graag besondere erkenning verleen aan een Suid-Afrikaner wat nooit huiwer om in tye van nood en rampe te help nie, en ons help om die visie van 'n sorgsame gemeenskap te bevorder. Ons verwelkom vandag dr Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers in hierdie huis.
Deur die Speaker het ons 'n veelparty-afvaardiging van die Parlement uitgenooi om die oproepsentrum te besoek, sodat LP's eerstehandse ervaring kan kry van die werk wat gedoen word.
Wanneer ons vandag Madiba se vrylating gedenk, herverbind ons onsself tot versoening, nasionale eenheid, nie-rassigheid en om 'n beter toekoms vir ons as Suid-Afrikaners, swart en wit, te bou.
Ons sal 'n aantal sleutelaktiwiteite onderneem ter bereiking van hierdie uitkomste.
Maar, as dit nodig sou wees, is dit 'n ideaal waarvoor ek bereid is om te sterf.
Dit is egter te gou om seker te wees oor die tempo van hierdie herstelproses.
Ons het besliste teen-resessiebesteding deur die regering gemplementeer, veral op infrastruktuur.
Ons onthou vandag die woorde van Madiba ten tyde van sy vrylating, en ek haal aan:
Ons het ook ambisieuse doelwitte gestel vir vaardigheidsontwikkeling om addisionele ingenieurs en tegnici te kweek en om die aantal gekwalifiseerde Wiskunde- en Wetenskaponderwysers te vermeerder.
Laat ons aan gemeenskapsveiligheidsforums deelneem.
Ons het hierdie gesamentlike sitting in die aand byeengeroep sodat die meerderheid van ons land se mense, werkers en skoolkinders, ook deel van die geleentheid kan wees.
Ons kondig graag aan dat ons teen die einde van Desember reeds meer as 480 000 openbare werksgeleenthede geskep het, met ander woorde, 97% van die doelwit wat ons gestel het.
Hierdie poste is in areas soos konstruksie, tuis- en gemeenskapsgebaseerde sorg en omgewingsprojekte.
Ons het almal 'n rol om te speel.
Kom ons streef opnuut na die ideaal waarvoor Madiba sy hele lewe lank geveg het - die ideaal van 'n demokratiese en vrye samelewing, waarin alle mense in harmonie en met gelyke geleenthede saamleef.
Ons mikpunt is om die slaagsyfer vir hierdie toetse van die huidige gemiddeld van tussen 35 en 40% tot minstens 60% teen 2014 te verhoog.
Ons is baie bly om hierdie spesiale aand saam met u te kan deel.
Nog 'n sleuteluitkoms is om 'n lang en gesonde lewe vir alle Suid-Afrikaners te verseker.
Die belangrikste is, wees in besit van julle kaartjies, landsgenote!
Sy is vanaand hier saam met ons.
Baie mense wat hul werk verloor het, was die broodwinners van arm families.
Ons benodig staatsamptenare wat toegewyd en bekwaam is en wat na landsburgers se behoeftes omsien.
Ons wil h dat leerders en onderwysers betyds in die skool, in die klas moet wees, besig om sewe uur per dag te leer en te onderrig.
Agbare Speaker;
Voorstelle sal ingedien word om die koste van die indiensneming van jonger werkers te subsidieer ten einde ondernemings aan te moedig om onervare personeel in diens te neem.
Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie het R6 biljoen bewillig om maatskappye in nood by te staan.
Hierdie pogings is deur ons Openbare Werke-program versterk.
Staatsrede van sy Eksellensie JG Zuma, President van die Republiek van Suid-Afrika tydens die gesamentlike sitting van die Parlement, Kaapstad
Ons beoog om die aantal matriekstudente met universiteitstoelating teen 2014 tot 175000 per jaar te verhoog.
Ekonomiese aktiwiteit is aan die toeneem in Suid-Afrika, en ons verwag groei in die toekoms.
Ek staan voor julle, nie as 'n profeet nie, maar as 'n nederige dienaar van julle, die mense.
Ons wil ook grondhervornming en landbou-ondersteuningsprogramme beter integreer.
Gedurende die twee dekades sedert Madiba se vrylating het ons land fundamentele veranderinge ondergaan.
Landsgenote,
Dit is te danke aan sy uitstaande leierskap, versiendheid en duidelike visie dat hy die ANC kon lei om die strewe na 'n onderhandelde skikking te verskerp.
Ons word gelei deur dt wat Madiba in die beskuldigdebank ges het, en ek haal aan:
Ons vier hierdie dag saam met voormalige politieke gevangenes wat ons spesiaal uitgenooi het om hier by ons aan te sluit.
Daarom plaas ek die oorblywende jare van my lewe in julle hande.
Verlede jaar het ons die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap in die lewe geroep.
Deur saam te werk, kan ons meer bereik.
Dit was hy wat die bal aan die rol gesit het met gesprekke oor die moontlike vrylating van politieke gevangenes.
Ons beoog om teen 2014 terreine in 160 wyke te h.
Dit is net twee van die talle suksesstories.
Hierdie optrede sal verseker dat vroue, kinders en persone met gestremdhede toegang tot ontwikkelingsgeleenthede kry.
Gedurende die loop van hierdie jaar sal ons die eeufeesviering van die stigting van die Unie van Suid-Afrika vier, wat in 1910 tot stand gekom het.
Suid-Afrika gaan voort om 'n toonaangewende rol te speel in kontinentale pogings om die Afrika Unie en sy organe te versterk en na eenheid te streef.
Ons het die stryd teen kapings, besigheids- en huisrooftogte asook kontakmisdade soos moord, verkragting en aanranding, as ons topprioriteite gedentifiseer.
Ons is bly dat ons reddingspanne hulle kon gaan bystaan.
Alhoewel dit nie ver genoeg gaan nie, is dit tog 'n belangrike stap in die regte rigting, aangesien dit alle lande daartoe verbind om op klimaatsverandering te reageer.
Ten einde 'n veiligheidskussing vir armes te skep, het ons die verhogings in maatskaplike toelaes vervroeg, en die Kindersorgtoelaag uitgebrei na kinders ouer as 14 jaar. Gedurende die volgende drie jaar sal 'n addisionele twee miljoen kinders uit arm gesinne en huishoudings tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar, by die Kindersorgtoelaag baat vind.
Ons sukses op hierdie terrein sal gemeet word deur die toename in die aantal kleinskaalse boere wat ekonomies lewensvatbaar word.
In Desember 2009 het die Kabinet 'n omkeerstrategie vir die plaaslike regering goedgekeur.
Op hierdie spesiale dag moet ons ook die bydrae erken van diegene in die leierskorps van die Nasionale Party, wat uiteindelik besef het dat apartheid geen toekoms sou h nie.
Na afloop van die Balfour-besoek het ons 'n ministerile span, bestaande uit nege lede, gestuur om die gebied te besoek en aandag te skenk aan die kwessies wat deur die gemeenskap geopper is.
Ons is tevrede met die vordering van die regering op sommige terreine.
Ons beplan dus om die opleiding van 16 tot 25-jarige persone te verbeter in verdere onderwys-en-opleidingsfasiliteite.
Die onderskeidende kenmerk van hierdie administrasie sal wees dat dit weet waar mense bly, hulle behoeftes verstaan en vinniger daarop reageer.
Hulle is 'n simbool van die opofferings wat baie moes maak wat soveel weens apartheid moes trotseer.
Die Suid-Afrikaanse publiek kan uitsien na 'n selfs verdere verlaging in breband-, selfoon-, landlyn- en openbaretelefoon-tariewe.
Hulle het 'n sleutelrol gespeel in die proses wat tot Madiba se vrylating gelei het.
Ten einde 'n inklusiewe ekonomie te verseker wat groei en ontwikkeling bevorder, het ons die Adviesraad oor Bre Swart Ekonomiese Bemagtiging in die lewe geroep, onder voorsitterskap van die President.
Ons sal verseker dat ons spoornetwerk betroubaar en mededingend is en beter met ons seehawens gentegreer is.
Ek het 'n uiteensetting gegee van die hoofelemente van ons planne vir 2010, ons kollektiewe verbintenis as regering teenoor die mense van Suid-Afrika. Die Staatsrede bied 'n bre oorsig oor ons aksieplan. Ministers sal die details in hul onderskeie begrotingsredes verskaf.
Agbare lede,
Agbare Speaker en Voorsitter van die NROP,
Ons sal harder werk om Suid-Afrika se belange wreldwyd te bevorder.
Die krisis het ons ekonomie ongeveer 900 000 werksgeleenthede gekos.
Ons beplan om meer as 6 000 hektaar goed gele openbare grond vir lae-inkomste en bekostigbare behuising opsy te sit.
Ons implementeer tans soortgelyke programme in sewe terreine regoor die land, tot voordeel van 21 wyke.
Ons moet verseker dat meer jongmense leerderskappe in die privaat- en openbare sektor betree.
Ons werk saam met horonderwysinstellings om te verseker dat studente wat daarvoor kwalifiseer, deur die Nasionale Finansile Hulpskema vir Studente finansile bystand ontvang.
Ons is nie 'n waterryke land nie.
Besiel deur ons ikoon Madiba, is dit nou vir my 'n eer om hierdie 2010-Staatsrede aan al ons helde en heldinne, besonge en onbesonge, bekend en onbekend, op te dra.
Adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering en Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies;
Deur saam te werk kan ons meer doen.
Ons weet egter dat hierdie en ander maatrels nie die uitwerkings van die resessie heeltemal kan temper nie.
Ons werk ook saam met die DBSA en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie in 'n publiek-private vennootskapsprogramme om hospitale te verbeter en finansiering vir projekte te verskaf.
Agbare lede, mede-Suid-Afrikaners
Hierdie komitee sal, onder andere, kyk na die deelname van onafhanklike kragprodusente, en arm mense teen stygende elektrisiteitspryse beskerm.
Hierdeur is die basis gel vir die historiese aankondigings wat President FW de Klerk 20 jaar gelede gemaak het.
Verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar.
Die arbeidstatistiek wat Dinsdag vrygestel is, dui daarop dat die ekonomie tans werksgeleenthede skep eerder as om dit in te boet.
Hierdie regering sal verseker dat ons omgewingsbates en natuurlike hulpbronne goed beskerm en deurentyd verbeter word.
Dit sluit in plaaslike-infrastruktuur- en tersire projekte en geletterdheidsprojekte, tuisgebaseerde versorging, skoolinstandhouding en vroekindontwikkelings-inisiatiewe.
Toe hierdie administrasie verlede jaar aan bewind gekom het, het ons onsself daartoe verbind om harder te werk om 'n sterk ontwikkelingstaat te bou.
Beleidsverandering moet fokus op ingrypings om werksgeleenthede vir jongmense te skep.
Vordering is ook gemaak met die voorsiening van infrastruktuur om landbou-ontwikkeling en opleiding vir gemeenskapsleiers te ondersteun.
Departemente se werk sal gemeet word deur uitkomste, wat op grond van ons prestasie-monitering-en-evalueringstelsel ontwikkel word.
Kom ons koop almal betyds kaartjies sodat ons die wedstryde kan bywoon.
Agbare lede, mede-Suid-Afrikaners,
Die uitslae sal aan die ouers gestuur word om vordering te monitor.
Ons werk hard om te verseker dat almal in Suid-Afrika veilig voel en veilig is.
Ek het die ministers beveel om die uitstaande aangeleenthede ook op te los.
Ons het wetstoepassingsagentskappe beveel om strenger op te tree teen wetteloosheid in Balfour en ander gebiede.
Ons sal ook babasterftesyfers deur 'n massiewe immuniseringsprogram verlaag.
Ons onderwysteikens is eenvoudig, maar van kritiese belang.
Ons moet ook geslagsgelykheidsmaatrels in die Regering se Aksieprogram integreer.
Ons Inter-Ministerile Komitee op Korrupsie ondersoek maniere om korrupsie doelgerig die nek in te slaan.
Ek het die ideaal gekoester van 'n demokratiese en vrye samelewing, waarin almal in harmonie saamleef met gelyke geleenthede.
Uit hierdie en ander voorbeelde het ons swakhede gedentifiseer wat deur die onderskeie regeringsfere reggestel moet word.
Baie geluk aan die algehele wenner, Charlotte Le Fleur van Worcester Sekondre Skool, asook aan al die deelnemers vir hul harde werk.
Ons erken ook die rol van die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Inkosi Mangosuthu Buthelezi, wat Madiba se vrylating geis het, asook die vrylating van ander politieke gevangenes en die terugkeer van uitgewekenes.
Suid-Afrika moet nog ten volle erkenning gee aan die deurslaggewende rol van die voormalige President van die ANC, Comrade Oliver Tambo, wat die grondslag gel het vir hierdie land om 'n uitmuntende voorbeeld van demokrasie en vryheid te word.
Dit sluit in die bou en opgradering van hospitale en klinieke en die verdere verbetering van die werksomstandighede van gesondheidswerkers.
Verlede jaar het ons ges dat mense op die platteland ook die reg het om elektrisiteit, water, spoeltoilette en paaie te h.
U sal natuurlik onthou dat die massas in hierdie land, in hul onderskeie formasies, met vasberadenheid gereageer het op die oproep om die land onregeerbaar en apartheid onwerkbaar te maak.
Dit sal in 'n ouditeerbare skriftelike verslag opgeteken word.
Ons sal ons werk uitbrei om ernstige en geweldsmisdade te verminder en te verseker dat die regstelsel doeltreffend funksioneer.
As ons dit ni doen nie, sal ons nie die gehalte van die onderwys kan verbeter nie.
Kom ons hou op om gesteelde goedere te koop.
Ek dank u.
As Suid-Afrika, het ons ons vrywillig verbind tot spesifieke uitlaatgas-verlagingsteikens, en ons sal aanhou werk aan ons langtermynstrategie om klimaatsverandering teen te werk.
Ons bou 'n staat wat op effektiewe werkverrigting fokus. Dit sal bereik word deur beplanning asook prestasie-monitering en -evaluering te verbeter.
Intensiewe stappe word geneem om te verseker dat hierdie werk op skedule bly.
Madiba se vrylating was die uitkoms van Suid-Afrikaners se onvermoeide stryd. Voormalige politieke gevangenes en veterane wat hier saam met ons is, was deel van daardie proses en kan getuig daarvan.
Ons sit ons pogings voort om korrupsie en bedrog in verkrygings- en tenderprosesse uit te wis, asook in aansoeke om bestuurderslisensies, maatskaplike toelaes en identiteitsdokumente, om net 'n paar te noem.
Laat ons altyd gereed wees om die polisie van inligting oor misdaadaktiwiteite te voorsien.
Agbare landsgenote,
Lede van die diplomatieke korps;
Dit het 'n verskil aan baie Suid-Afrikaners se lewens gemaak.
Ons het 'n aantal terreine gedentifiseer waar ons in die toekoms verder gaan verbeter, soos om meer arbeidsintensiewe projekte te verseker.
Ons het juis hierdie dag gekies om hierdie Gesamentlike Sitting van die Parlement byeen te roep om die Staatsrede te lewer en sodoende 'n waterskeidingsoomblik wat ons land se geskiedenis vir ewig verander het, te gedenk.
Dit is ook ons voorreg om die regspan van die Rivonia Hoogverraadverhoor - Lord Joel Joffe, wat tans in Londen gebaseer is, en Regter Arthur Chaskalson hier by ons te h.
Ons sal pogings ondersteun om die politieke en ekonomiese integrasie van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap- (SAOG) streek te bespoedig en intra-streekhandel en beleggings te bevorder.
Hierdie ooreenkomste sal duidelik uiteensit wat gedoen moet word, hoe, deur wie, binne watter tydperk en met behulp van watter maatrels en hulpbronne.
Isithwalandwe ['n Eretitiel wat aan slegs die dapperste kryger toegeken is; die term beteken letterlik: "die een wat die vere van die skaars vol op sy kop dra"] President Nelson Rolihlahla Mandela;
Ons sal van die Uitvoerende Gesag en die Staatsdiens verwag om aan hierdie visie te voldoen.
Ons sal al die ondernemings wat op Wreldvigsdag met betrekking tot die voorkoming van nuwe MIV-infeksies en die behandeling daarvan gemaak is, implementeer.
Die Regering het 'n "opleidingsafleggingskema" ingestel om aan werkers die opsie van 'n opleidingstydperk, in plaas van aflegging, te bied.
Ons sal voortgaan om ons gesondheidsorgstelsel te verbeter.
President de Klerk het hierdeur groot moed en besliste leierskap aan die dag gel.
Ons vereis uitnemendheid en harde werk.
Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies;
Ons sal ook voortgaan met ons voorbereidings vir die instelling van 'n nasionale gesondheidsorgversekeringstelsel.
Ons het die Agentskap aanges om vinniger te werk om sy strukture regdeur die land te vestig sodat dit ons kan help om jeugontwikkelingsprogramme in die regering as hoofstroomprojekte te loods.
Voormalige President FW de Klerk;
In hierdie verband het ons in Augustus verlede jaar die eerste loodsterrein van die Omvattende Landelike-ontwikkelingsprogram in Giyani, Limpopo, geloods.
Ons sal onderwysers help deur gedetailleerde daaglikse lesplanne te voorsien.
Sy wysheid het ook duidelik geblyk uit die Harare Deklarasie, wat hy geskryf en onvermoeid bepleit het.
Laat ons gedurende hierdie jaar van aksie saamwerk om plaaslike regering almal se besigheid te maak.
onderwys, gesondheid, landelike ontwikkeling en grondhervorming, skepping van ordentlike werksgeleenthede en die bestryding van misdaad.
Waar ons vandag Madiba se vrylating vier, moet ons onsself weer daartoe herverbind om 'n beter toekoms vir alle Suid-Afrikaners, swart en wit, te bou.
Ons sal maatrels instel om ons waterverlies teen 2014 met die helfte te verminder.
Ons sal werkboeke wat maklik is om te gebruik in al 11 tale aan studente voorsien.
Voormalige politieke gevangenes en veterane;
Ons werk daaraan om goed gele informele nedersettings op te gradeer en om teen 2014 aan minstens 500 000 huishoudings behoorlike dienste en grondbesit te verskaf.
Ons sal harder met ons internasionale eweknie moet saamwerk om 'n wettig bindende verdrag te beding.
Die Regering werk reeds aan die ontwikkeling en implementering van 'n staatsdiens-ontwikkelingsprogram, wat die norme en standaarde vir staatsamptenare in alle sfere sal bepaal.
Ons landelike ontwikkelingsprogram sal landelike produktiwiteit verhoog en die lewens van die mense in landelike gebiede verbeter.
Ons het ges dat dit 'n staat sou wees wat op die mense se behoeftes en aspirasies reageer, en wat beter en vinniger presteer.
Ons mikpunt is dat 60% van huishoudings in hierdie terreine teen 2014 uit eie produksie in hul voedselbehoeftes sal voorsien.
Ons sal ons energie daarop toespits om die Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling (Nepad) te laat herleef, as 'n strategie vir ekonomiese ontwikkeling op die vasteland.
Voorsitter van die Nasionale Huis van Tradisionele Leiers;
Hierdie week het ons 32 687 onregmatige maatskapliketoelaagbetalings opgeskort, ter waarde van R180 miljoen.
Die klagtelyn verteenwoordig ons vasberadenheid om dinge anders in die regering te doen.
Ons kondig graag aan dat ons in die Regering dinge op 'n nuwe manier gaan doen.
Ons groet die leiers van die regerende party en sy Alliansie-vennote, vir wie hierdie 'n besonder spesiale geleentheid is.
Ons kan mev Buziwe Ngaleka van Mount Frere hier noem, wie se oproep oor haar oorlede man se pensioen die eerste oproep was wat ons op die eerste dag van die klagtelyn geneem het.
n Nuwe sleutelinisiatief sal wees om mense te akkommodeer wie se salarisse te hoog is om regeringsubsisies te ontvang, maar wat te min verdien om vir 'n normale bankverbandlening te kwalifiseer.
Agbare Lede,
Ons wil herbeklemtoon dat geen griewe ooit geweld en die vernietiging van eiendom kan regverdig nie.
Dit is 'n ideaal waarvoor ek hoop om te lewe en te bereik.
Wanneer ons later vanjaar hierdie eeufees vier, moet ons besin oor hoe ver ons reeds as 'n land gekom het.
Ons Nywerheidsbeleids-aksieplan en ons nuwe fokus op groen werksgeleenthede sal sterker en meer arbeids-absorberende nywerhede bou.
Dit het tot 'n verenigde staat gelei.
Ons bedank graag ons vriende en comrades in die internasionale gemeenskap vir hul stryd saam met ons om ons vryheid te wen.
Saam met Brasili, Indi en China, en in samewerking met die Verenigde State, wat die ontwikkelde wreld verteenwoordig, het ons 'n wesenlike bydrae gelewer tot die ooreenkoms wat in Desember verlede jaar by die Klimaatberaad in Kopenhagen aanvaar is.
Die President van die Reserwebank;
Eerbare premiers en speakers van ons provinsies;
Ons het ook mnr Nkululeko Cele hier by ons, wat bygestaan is om sy identieitsdokument te kry sodat hy by die Tshwane Universiteit van Tegnologie kon inskryf.
Dit het waardevolle insig in die uitdagings op die terrein van plaaslike regering gebied.
Ek wil weer van hierdie geleentheid gebruik maak om ons almal se diepe meegevoel te betuig teenoor die Regering en die mense van Haiti met die enorme tragedie wat hulle getref het.
Van vanjaar af sal alle leerders in graad 3, 6 en 9 geletterdheids- en gesyferdheidstoetse skryf, wat onafhanklik gemodereer word.
Ons langtermyn-infrastruktuurprogram sal ons help om vinniger te groei.
Hoofde van Hoofstuk 9-instellings;
Julle onvermoeide en heldhaftige opofferings het dit vir my moontlik gemaak om vandag hier te wees.
Hierdie jaar, 2010, sal 'n jaar van aksie wees.
Landsgenote en vriende,
President Mandela het 'n sentrale rol gespeel om die land te help om die gasheerregte vir hierdie groot geleentheid te wen. Ons moet dus tot sy eer 'n sukses van die Wreldbeker maak.
Die Staatsdiens moet reageer op die beroep om hierdie termyn deur vinniger optrede en beter prestasie deur die staat te laat kenmerk.
Kom ons werk saam om hierdie jaar van aksie 'n suksesvolle jaar vir ons land te maak.
Op hierdie groot dag wil ek ook die rol van wyle me Helen Suzman uitlig.
Ons het verlede jaar met burgemeesters en munisipale bestuurders vergader.
Op die terrein van vervoer, sal ons ons padnetwerk in stand hou en uitbrei.
Tweehonderd ses-en-sestig kinders van al die provinsies het deelgeneem aan die pre-Staatsrede-debat oor die rol van die jeug in die stryd teen armoede.
Soos u weet, het ons die Presidensile Klagtelyn ingestel om die regering en die Presidensie meer toeganklik vir die publiek te maak en om te help om blokkasies in dienslewering uit die weg te ruim.
Laat ek spesifiek die rol van voormalige President PW Botha hier noem.
Daarbenewens sal elk van ons 27 000 skole deur amptenare van die Departement van Basiese Onderwys geassesseer word.
Ons ontmoet hier teen die agtergrond van 'n wreldwye ekonomiese krisis.
Gedurende my lewe het ek myself toegewy aan hierdie vryheidstryd van die mense van Afrika.
Ons sal stappe doen om brebandspoed te verhoog en 'n ho standaard van internet-dienste te verseker wat in ooreenstemming met internasionale norme is.
Ek het gestry teen blanke oorheersing en ek het gestry teen swart oorheersing.
Die nasie sal onthou dat ek tydens die 2009-Staatsrede aangekondig het dat die Uitgebreide Openbare Werke-program teen Desember 2009 500 000 werksgeleenthede sou skep.
Munisipaliteite moet die voorsiening van behuising, water, sanitasie, elektrisiteit, afvalbestuur en paaie verbeter.
Die Regering sal dus nog nie sy ondersteuningsmaatrels opskort nie.
Ons spoor ouers aan om met ons saam te werk om 'n sukses hiervan te maak.
In ons 2010-program wil ons die vermo van kinders om in die grondslagjare te lees, skryf en tel, verbeter.
Deur saam te werk sal ons misdaad verslaan.
As deel van ons pogings om groter ekonomiese groei aan te moedig, doen ons stappe om die koste verbonde aan kommunikasie te besnoei.
Suid-Afrikaanse en buitelandse media;
Ons is dankbaar vir die gees van familie, gemeenskap en vrywillige werk wat soveel mense inspireer om diegene wat die swaarste deur die krisis getref word, deur hierdie moeilike tye te help.
Dit sal verseker dat die plaaslike regering oor die korrekte bestuurs-, administratiewe en tegniese vaardighede beskik.
Hy was onder andere ook 'n lid van die Rivonia-regspan.
Landsgenote, kom ons skaar ons ook agter ons nasionale span, die Bafana Bafana.
Landsgenote en agbare gaste,
Voormalige adjunkpresidente;
Ekonomiese aanwysers dui daarop dat ons nou deur die ergste van die ekonomiese resessie is.
President Mandela het hierdie land verenig tot 'n nie-seksistiese, nie-rassige, demokratiese en welvarende Suid-Afrika as doelwit.
