Liewe Kittie
Om ons n bietjie afleiding te verskaf en ons ontwikkeling te bevorder, het Vader n prospektus van die Leidse Onderwysin-stelling aangevra. Margot het die dik boekie minstens drie maal deurgesnuffel sonder om iets te vind wat haar belangstel-ling en haar beursie pas. Vader het gouer iets na sy sin gekry; hy wil aan die instelling skryf en n proefles Elementre La-tyn aanvra. So ges, so gedaan. Die les het gekom, Margot het entoesiasties daarmee begin en die kursus, hoe duur ook al, is
