Liewe Kittie
Ek het n paar weke gelede begin om n verhaal te skryf, iets wat heeltemal uitgedink is, en ek het soveel plesier daaruit ge-put dat my pennekinders hulle opstapel.
Anne
Maandag, 9 Augustus 1943
