






 

HUGUENOOT S.A.-BEESTELERSGE-NOOTSKAP. www.hugenootsa.co.za info@hugenootsa.co.za. Koop slegs geregistreerde Hugenootbeeste, onder beskerming van Genootskap. Sel 082 375 3640 of 082 969 5236.



TOP-GEHALTE-HUGENOOTKOEIE. 10 koeie met kalwers; 7 koeie met kalwers, weer dragtig; 48 dragtige koeie. Villiers. Skakel 082 494 3254.




VAALWATER-HUGENOOTKLUBVEI-LING, op Vrydag, 22 Oktober 2010, om 11:00, by Vaalwater-veilingskrale. Die volgende top-Hugenootdiere word per openbare veiling aangebied: 12 bulle, waarvan 3 kuddevaars, 20 stoetverse, 300 kommersile verse en moontlik nog 14 bulle en 40 vroulike diere. Vir meer inligting, bel Chris van Niekerk, 082 809 2728; Jan Smit, 083 230 3596; Jaap van Wyk, 082 447 1897 of Danie de Waal, 082 654 7128. Besoek: www.bkb.co.za en gaan in by BKB Bosveld.





