






 

50 HOLSTEINKOEIE, as dragtig geserti-fiseer. Skakel 082 417 3333. Warden, Vrystaat.



FRIES- EN JERSYKOEIE. Geregistreer sowel as graad. Topgehalte. Produseer tot 40 l melk per dag.  Navrae: H.R. Lemmer, Biesiesvlei  Tel. 014452, vra vir 3431, saans  Sel. 082 495 9577, (laat boodskap). 




HOLSTEINS
STERKER, aanpasbare Holsteinbulle met SA Holstein-teelprofiele beskikbaar; met baie ho teelwaardes. Bel 083 280 8369 of 048 886 0612.




HOOGGEKRAAL PLASE (EDMS.) BPK.
GESTIG 1955
www.hooggekraal.co.za
Hograadse Holstein- en Jerseykoeie en verse. Vars in die melk of swaar dragtig. TB- en BM-getoets. Vervoer kan gerel word tot op u plaas.
SKAKEL S. SCHER, VRYBURG
053 927 4585 OF 083 270 5422 
 E-POS: info@hooggekraal.co.za




POTCHEFSTROOM/VILJOENSKROON33 uitstekende Friese word namens Roux Boerdery (dr. Kobus Roux) te koop aangebied op Woensdag, 20 Okt. 2010, om 11:00, op Haaskraal, Potchef-stroom. Die aanbod bestaan uit 26 koeie (vars in melk - verskillende stadiums van laktasie); 3 verskalwers; 3 bulkalwers en 'n bul. Daar kom ook trekkers, werktuie, losgoed en meubels onder die hamer.  U mag hierdie staakboerderyveiling nie misloop nie! Vir meer inligting, sien die halfbladadvertensie in hierdie uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: skakel Klasie Senekal, 082 905 6067; afslaer, Rudi Nagel, 082 905 6066 of BKBLou-wid, Vereeniging, 016 423 5377.




SPITSVUUR-BULLE, genomies getoets, uit die kudde met die hoogste melkpro-duksie en teelwaarde in Suid-Afrika. Melk, vastestowwe, vrugbaarheid, lang-lewendheid, tipe en uiers is oor 20 jaar geneties vasgel deur embrio-oorpla-sings. Skakel dr. Kobus Hendriks, 083 688 8370 of 058 852 4912/4. Heilbron. E-pos: spitsvuur@telkomsa.net.





