






 

5 VERSE, 7 - 8 maande, dragtig. Top-gehalte. Skakel Kobus, 082 772 1101.



GUERNSEY-GRAADVERSE te koop. Ayrshire/Guernsey- en Swedish Red/ Guernsey-kruise ook beskikbaar. Guernsey-koeie ook beskikbaar as hele kudde geneem word. Suid-Kaap. Skakel 028 722 2501.





