






 

GELBVIEH. KI-bulle beskikbaar vir hierdie funksionele ras. Vir meer besonderhede, skakel die Genootskap by 051 430 2456 of skryf aan: Gelbvieh Genootskap, Posbus 1060, Bloemfon-tein 9300. Besoek ook gerus ons webwerf: gelbvieh.co.za





