






 

CHAROLAIS, die speenkalfkoning! n Charolais-kruiskalf bereik vroer die ge-wensde gewig vir voerkrale, dus langer rustyd vir u koeie, wat n verhoogde kalfpersentasie beteken. Gebruik net n geregistreerde Charolaisbul. Charolais Beestelersgenootskap, Posbus 1225, Bloemfontein 9300. Tel. 051 410 0953. Faks 051 448 4220. E-pos: charolais@studbook.co.za. Webblad: www.charolais.co.za.





