






 

100 BONSMARAKOEIE met kalwers. Sommige drie-in-een. Loop op strawwe hartwater- en rooiwaterveld in die Rus-tenburg-omgewing. Skakel Gert Kruger by 082 654 7235.



120 KLIPHARDE, DONKERROOI Bons-marabulle beskikbaar. Bulle is op straw-we veldtoestande grootgemaak. Bulle het lae geboortemassas, ideaal om op verse te gebruik. Die nasionale kampioen: karkaswenner kom uit hierdie kudde. Van die bulle is natuurlike poenas. Vrugbaarheid word gewaarborg. Kom soek uit, vervoer sal gerel word. Bel 082 472 7421 of 079 526 2841, a.u.



15 PUIK BULLE, 2  2 jaar. Getoets. Ingent. Gereed om te werk. Aflewering kan gerel word. Pryse van R8 000 tot R15 000. Skakel nou: 082 827 8979. Leandra.



25 BONSMARAKOEIE, dragtig, loop op hartwater- en galsiekteveld. R8 000 elk. Groblersdal, Mpum. Sel 082 495 7062.



60 BONSMARAVERSE, 10 tot 15 maan-de oud. Loop op strawwe hartwater- en rooiwaterveld. Baie gehard. Skakel Gert Kruger by 082 654 7235.



ARCADIA BONSMARAS, Arthur de Vil-liers, Vrede. 17 bulle, 3 jaar oud. Van R20 520 - R28 500, BTW inkl. Skakel 082 564 8912.



GOUE MERIETE-BONSMARABUL. SP, as fase C getoets, veldaangepas. De-wetsdorp-distrik. R22 800, BTW inkl. Skakel 083 457 8207.




LEEHAN BONSMARAS
1STE PRODUKSIEVEILING
DATUM: Do., 11 Nov. 2010, om 11:00.
PLEK: GWK-veilingskrale, Kimberley.
AANBOD: 45 bulle en 250 vroulike diere.
BEL COLLEEN JACOBS, 082 553 1108
AFSLAER: DEON KLOPPER
082 802 8483



LIMOUSIN. Ideaal vir kruising, met klein kalfies. Goeie groei. Groot in aanvraag by voerkrale a.g.v. ho uitslagpersenta-sie. 'n Moet vir kruisteelprogamme. Li-mousin-ekspo, 9 - 11 Sept. 2010. Skakel die Limousin Beestelersgenootskap by 051 444 5082 vir inligting.




OPTIMA AFSLAERS bied Clocolan Bonsmaras se produksieveiling aan op 3 November 2010, om 11:00, op Boere-plek, Clocolan. Aanbod: 25 bulle, 250 vroulike diere in alle produksiestadia. Navrae: skakel Willem Snyman (Opti-ma), 082 375 2524; Louw Snyman (Opti-ma), 082 808 5343; Bennie Steenkamp (Optima), 082 328 4998; Francois Naud (verkoper), 083 965 4435 of Andries van Rooyen (verkoper), 073 385 6153.




PRODUKSIEVEILING
DATUM: Saterdag, 30 Oktober 2010.
PLEK: Afri-Dome, Parys.
AANBOD: 35 SP-bulle; 2 beproefde top-kuddevaars; 2 poenabulle; 30 stoetkoeie en -verse; 250 kommersile koeie en verse van Marloo & Arcadia, in alle pro-dukstadia. 300 km gratis aflewering.
NAVRAE: SKAKEL JAAP, 082 650 0340
PIETER, 082 384 0020
OF ARTHUR, 082 564 8912
www.marloo.co.za



PUIK kommersile vroulike diere. Skakel Wesson van Rensburg, 082 578 1391. Warmbad.



TIGANE BONSMARAS. 3 jaar oue fase D-bulle. Vir vrugbaarheid en trichomoni-ase getoets. Vervoer beskikbaar. Lich-tenburg/Klerksdorp. Skakel H. Beyers, 018 431 2033 of 083 629 6537.




VAALWATER-BONSMARAGROEP. Openbare op Vr., 29 Oktober 2010, om 11:00, by die Vaalwater-veilingskrale. Die volgende top-Bonsmaras word aan-gebied: 20 stoetbulle; 80 koeie met kal-wers; 50 dragtige koeie; 30 dragtige ver-se en 50 nie-dragtige verse. Vir meer in-ligting, skakel Chris van Niekerk, 082 809 2728; Jan Smit, 083 230 3596 of Jaap van Wyk, 082 4471897. Besoek: www.bkb.co.za en klik op BKB Bosveld



WILBONEI BONSMARASTOETERY is 'n gevestigde naam in die Bonsmara-wreld. Nou beskikbaar: 2  3 jaar oue bulle, vir Fase D getoets, vroegryp tipe met goeie bespiering. Skakel Herman Wilkens, 082 572 6094. E-pos: wilbonei@mweb.co.za.





