






 

ANGUS is die suiwer natuurlike poenskopras - geen onthoorning nodig nie. Tel. 051 447 9849; Faks 051 447 2378; E-pos: info@angus.org.za; Webblad: www.angus.org.za.



DHUGAL AMERIKAANSE ANGUSSE: sedert 1976 in veldtoestande geteel vir kommersile telers, met toepaslike pryse. Rooi en swart diere normaalweg beskikbaar. Perdekop, Mpumalanga. Bel Pierre Theron, 082 781 3149 of Coert, 082 894 1199  of  017 785 1283.




OPTIMA AFSLAERS bied aan: Angus-veiling op 26 Oktober 2010, by die Kos-ter-koperasiestore. Aanbod: 17 rooi bulle, 12 swart bulle, 3+3 swart koeie met kalwers, 4+4 rooi koeie met kalwers, 7 swart verse (sommige dragtig) en 5 Brangusbulle. Skakel Japie van Jaars-veld, 074 933 9331 of Bennie Steen-kamp, 082 328 4998.





