






 


15 KLIPHARDE, veldgrootgemaakte bulle. 10 Afrisimbulle en 5 Afrikanerbulle word aangebied tydens die Kroonvee-produksieveiling, op Woensdag, 3 No-vember 2010, om 11:00, op Buckshee, Vryburg. Navrae: skakel Jan, 082 444 5222 of Gideon, 082 944 0600.





