






 

A! LOODGIETERSKURSUS
Seta-geakkrediteer.
Verblyf beskikbaar.
TEL. 012 335 5793 
OF SEL 083 325 9761
www.plumbingschool.co.za




AAN ALMAL in die landbousektor, tus-sen 18 en 30 jaar: Stel u belang om in die VSA, Australi of Nieu-Seeland te gaan werk vir 6 - 12 maande? Poste beskikbaar in alle landboukategorie, asook perdebedryf. Graad 12 en alle voornemende aansoekers - dien nou aansoek in vir 2011. Ons bly nog steeds die beste en rel letterlik alles. Skakel Riana, 051 448 6200 of Anja 021 801 3013. E-pos: riana@waxca.co.za of anja@waxca.co.za



AANDAG. Elektroplatering-tuisstelle! Begin jou eie besigheid!  Skakel 082 770 6389. E-pos: lezanro@new.co.za. Web-werf: www.elecroplatehomekit.com.



AGRICULTURAL PLACEMENTS
WERWINGSPESIALISTE - AFRIKA
(1) Grondboonspesialis, Afrika.
(2) Senior melkerybestuurder, KZN.
ROB BUCHANAN, TEL./FAKS
033 343 1106
SEL 082 337 1290, K.U.
E-POS: robbuchanan@yebo.co.za



ASSISTENT-PLAASBESTUURDER. Wreldbekende blom- en bolmaatskap-py is op soek na 'n jong, hardwerkende, eerlike en betroubare persoon, wat oor leiereienskappe beskik, om opgelei te word as assistent-plaasbestuurder. Die firma beheer plase in Gauteng, Mpuma-langa en Noordwes-provinsie. Ons bied uitstekende byvoordele aan, o.a. behui-sing, pensioen, medies, ens. Slegs skrif-telike aansoeke sal oorweeg word. Stuur asseblief volledige CV aan: Die Perso-neelbestuurder, Posbus 7, Maraisburg 1700 of e-pos: hdcza@hadeco.co.za. In-dien u nie van ons hoor binne 30 dae nie, neem aan dat u aansoek onsukses-vol was.



BEHUISING aangebied in ruil vir omsien na plaas buite Cullinan, met moontlike winsdeling by voerkraal. Skakel Johan, 082 608 0071.



BETROUBARE JONGMAN word ver-lang as 'n voorman op beesplaas in Har-rismith-omgewing. Moet oor basiese vaardighede beskik vir die instandhou-ding van 'n beesplaas en moet aanpas-baar wees. Faks CV na 058 625 0018 (vra fakslyn). Skakel 082 304 1554.



DATAWERKERS vir Dataworx benodig. Geen rekenaar nodig. Eie ure. Betaling per bladsy. SMS naam, adres, poskode na 071 266 7734 vir inligting. Paarl.



DIESELWERKTUIGKUNDIGE met on-dervinding van plaaswerktuie verlang. Faks CV van 2 bladsye na 036 488 1281. Indien u nie binne 10 dae genader word, beskou u aansoek as onsuksesvol



GESOEK: energieke, avontuurlustige persoon om in 'n landelike sekuriteitsom-gewing naby Krugersdorp te werk. Moet beskik oor goeie administratiewe vaar-dighede en rybewys en vlot in Engels en Afrikaans wees. Moet bereid wees om skofte te werk en in te woon. Minstens Graad 12. Skakel 083 454 6530 of faks 2-bladsy-CV aan: 086 658 3787.



HUISHOUDSTER, 48, verlang dringend werk: Versorging van bejaardes of gastehuisbestuur. Skakel 072 149 7521.



ICON PLUMBING. Loodgieterskursus. 2 weke: teorie en prakties. R3 000. Pretoria. Tel. 012 377 3139 of 076 154 1618. www.Iconplumbing.co.za



LIMPOPO-VELDGIDSAKADEMIE vir FGASA-veldgidsopleiding, vlak 1, 2 en 3. Ons kursusse lei tot die regte nasio-nale kwalifikasies. FGASA-akkreditasie maak die professionele verskil! Bel Linky, 072 625 4709, k.u: kantoor, 014 736 4757. www.limpopotraining.co.za 



'N WERKSWINKEL in Pongola is op soek na 'n gekwalifiseerde diesel- en petrolwerktuigkundig, asook 'n outo-elektrisin. Stuur CV na 086 218 6596.



NASIONALE VERKOOPSVERTEEN-WOORDIGER. Ons klint, 'n markleier op hul gebied, is op soek na 'n ver-koopsverteenwoordiger met vorige ondervinding van die verkoop van vark-verwante produkte - van toerusting en veeartsenykundige/farmaseutiese pro-dukte tot voer. Die ideale persoon sal landwyd moet reis, op bestaande en nuwe klintebasis kan staatmaak en vorige ervaring in die boerderysektor h. Basiese salaris, volle gebruik van maat-skappy-motor, 50% voordele, plus kommissie. Skakel asb. Ashleigh van Wyk & Vennote by 011 818 1964. E-pos: ashleigh@matrixnet.co.za



NATUURBEWARING- EN VELDGIDS-OPLEIDING en lewensverrykingskur-susse en plasings. Skakel Ferdie Muller, 082 782 1453; e-pos: inkwazi@mweb.co.za. Webwerf: www.ferdiemuller.org.



NDS. Aandag alle skoolverlaters. Skep vir jouself 'n puik toekoms! Kom op 'n kamp en kry gevorderde opleiding vir jou swaarvoertuiglisensie. Werksgeleenthe-de binne- en buitelands! Skakel Gideon, 083 262 0363.



OPLEIDING vir elektrisins, petrol- en dieselwerktuigkundiges. Vaktoetsvoor-bereiding, vakleerling- asook leerling-skapopleiding. Skakel 011 493 6556; 072 385 3245 of 082 508 4201.



PLAASBESTUURDERSPOS beskik-baar in die Rooibokkraal-omgewing, noordwes van Thabazimbi, op wildplaas. Die geskikte kandidaat moet afgetree en ongetroud en eerlik en opreg wees. Eie voertuig vir eie gebruik 'n vereiste. Kennis van wild- en saaiboerdery. Skakel Kobus, 082 772 2216.



PLAASBESTUURDER EN KANTOOR-DAME verlang. By voorkeur n getroude paartjie tussen 20 en 50 jaar. Moet ken-nis h van 'n wildplaas. Die dame moet rekenaarvaardig wees, kan omsien na die skoonmaak van kamers en in die kombuis kan help waar moontlik. Plaas gele in die sentrale Drakensberg. Be-langstellendes kan CV's e-pos aan: thabab@lantic.net of faks na 058 623 1044. Tel. 058 623 0337.



PLAASBESTUURDER, tussen die ou-derdomme 25 en 40 j., met ondervinding van spilpunte, saaiery, beeste en alge-mene herstelwerk, word verlang in Oranjeville-distrik. Skakel Johan, 083 251 5929 of Lucas, 083 251 5930.



POS BESKIKBAAR in Ficksburg vir kantoor- en algemene plaaswerk. Twee-talig en Sotho-magtig. Kennis van Excel en Word. Faks CV na 051 933 3948 of e-pos: charlenes1@telkomsa.net.



STAP 1 na 'n droomloopbaan. Kursusse aangebied: veldgids (vlak 1, 2, 3), wild-plaasbestuur, jaggids en boogjag. Ons het nie verniet die beste reputasie in die bedryf nie! Impala-studente is hoog in aanvraag en ons help met plasings. Skakel Impala Veldgidsopleiding, 083 256 0210 of 014 735 0361.



TEGNIKUS, gekwalifiseer t.o.v. landbou-trekkers en -werktuie, vir pos by Cradock. Voorkeur sal gegee word aan persone met ondervinding van Landini- en Rovic-werktuie. Uiters mededingende pakket aangebied. Skakel Potgieter (sr.), 042 295 1146 of Faks 042 291 0846.



WILDPLAASBESTUURDER
Dwaalboom/Derdepoort-omgewing. Aan-soekers moet kennis en ondervinding van die volgende h: wild, veld, herstel en onderhoud van werktuie, pompe, sweiswerk, bouwerk en algemene plaasbestuur. Betroubaarheid, eerlikheid en die handhawing van goeie mensever-houdinge is noodsaaklik.
FAKS CV MET MINSTENS
2 VERWYSINGS EN
TELEFOONNOMMERS NA
086 517 5280





