






 

28-JARIGE MAN met 10 jaar ondervin-ding in die wildbedryf en van gemengde boerdery (skape, beeste en lusern). Al-gemene kennis van herstel en instand-houding van plaaswerktuie, windpompe, draadspan en sweis- en bouwerk. Be-troubaar en hardwerkend, met sober ge-woontes. Soek betrekking in algemene veeboerdery en/of wildbedryf. Skakel Boeta, 083 473 9902.



53-JARIGE GETROUDE MAN verlang betrekking op plaas. Ondervinding: ketelmaker, skape, beeste, mielies, koring, suikerbone, besproeiing, pompe, spilpunte en meganika. Skakel saans 083 695 8195.



BETHULIE. 52-jarige man, dringend op soek na betrekking. Kode 14-rybewys met openbare bestuurspermit. Gekwalifi-seerde motorwerktuigkundige. Kan goed sweis. Skakel 073 060 3345.



DAME, BO 50, soek werk op platteland. Koerant, biblioteek, gallery, gastehuis, apteek, ens. Het naskoolse opleiding en jare se ervaring. Sel 078 387 8467.



EERLIKE EGPAAR met 30 jaar kennis van skape, beeste en wild soek dringend werk op plaas of dorp.  Skakel 023 551 1547 of 073 564 7121.



JONG GETROUDE MAN met goeie kennis van melkery, vleisbeeste, skape en saaiery verlang 'n langtermyn-betrekking op 'n plaas, enige plek in SA. Bel Gavin, 079 873 7851 of Juanita, 083 291 9462, a.u.



KENNIS VAN: melkery, KI, dragtigheid, weiding, lusern, graan, skape, aartap-pels, groente, vrugte, wingerd, megani-ka. EC1-rybewys. Skakel Hennie, 082 482 4689.



WILDPLAASBESTUURDER. Student verlang betrekking vir sy praktiese in-diensopleiding (3de jaar). TUT, nasio-nale diploma. CV beskikbaar op aan-vraag. Bel Jurie, 082 416 1120 of 082 414 8861. Limpopo-provinsie of Afrika.





