






 

BEL DIE SIENER - Heilige Olie beskik! Skakel 084 724 6395.



BEOEFEN jou tuisbedryf/besigheid, bly gratis en wees my vriendin/huishulp. Skakel 084 349 9405.



EENSAAM? Kieskeurige Christen enkellopendes. Landwye diens. Lenie Top Partners 082 491 7845 of 012 993 2524 e pos: toppartners@new.co.za web: www.datetoppartners.com



EK IS 'N WELGESTELDE, aktiewe 65-jarige geskeide Christelike sakeman. 1,82 m, 98 kg. Hou van reis, sowel as die meeste buitemuurse aktiwiteite. Het belange in Limpopo en die Tuinroete. Aantreklike, goed versorgde dames (nie-rokers) tussen 48 en 60 kan my nader. Stuur SMS na 074 673 2944, waarna e-pos-adres deurgegee sal word op versoek.



GEBED verander sake. Streng konfidensieel. Sel. 082 560 8582. Posbus 52, Stilbaai, 6674.  Tel./Faks (028) 755-8418.



PROBLEME MET WILDSTROPERS? Probeer ons gerus. Ons waarborg jou wild sal lewe. Geen waarborg dat stro-pers aktief sal wees nie. 40 jaar onder-vinding. Vertroulik. Skakel 084 764 8190. E-pos: stropers.se.dood@gmail.com.



RUSSIESE DAMES! Pragtige ongetrou-de Christen-dames. Mans, op hierdie meisies kan jy trots wees! Ons rel ongelooflike toere ook! Bel Lenie, 082 491 7845 of 012 993 2524. E-pos: lezanro@new.co.za. www.russianbridesouthafrica.com.



TEKENS WYS JESUS KOM GOU. SMS naam en adres na 079 803 5665 vir gratis DVD.



VRIENDSKAPKLUB (OB Dienste). Soek u 'n maat? Stuur koevert met eie adres en possel aan Posbus 37374, Langenhovenpark, Bloemfontein 9330 of SMS u naam na 072 049 5098.





