AARD VAN REKENINGKUNDIGE STELSELS
Die leergedeelte is gebaseer op:
Myburgh	Hoofstuk 8
Verwys na die werkprogram ten opsigte van die tyd wat aan hierdie leergedeelte toegedeel is.
Nadat jy die leergedeelte voltooi het, behoort jy in staat te wees om:
Die inligtingsbehoeftes van verskillende gebruikers te bepaal;
brondokumente te ontwerp;
joernale en grootboeke te ontwerp;
hulpjoernale en grootboeke te ontwerp; en
rekeningkundige verslae te ontwerp.
Wat is rekeningkundige stelsels?
Bestudeer Myburgh paragraaf 8.1.
Stelselontleding
Bestudeer Myburgh paragraaf 8.2.
Interne beheer
Bestudeer Myburgh paragraaf 8.3.
Stelselontwerp
Bestudeer Myburgh paragraaf 8.4.
