Valkenberg Hospitaal en Stikland Hospitaal bied hoofsaaklik 'n diens vir algemene psigiatriese siektes aan.
Die volgende vier psigiatriese hospitale bied gespesialiseerde binne- en buitepasintsorg vir volwassenes aan:
Tygerberg Kinder- en Gesinseenheid bied binne- en buitepasintsorg vir kinders en adolessente. Skakel 021 938 4573 vir meer inligting.
Wat Is Geestesgesondheid? (Openbare Inligting)
Weskus/Wynland: Skakel 022 487 9264 of faks 022 487 2927.
Lentegeur Diens vir Intellektuele Gestremdhede
Alexandra Hospitaal bied slegs vir mense met intellektuele gestremdhede dienste aan.
Faks 021 447 6041
Die Regering van Suid-Afrika
Mynhardt Visser, Hoof van Verpleegkunde
By ontslag uit die hospitaal kan 'n opvolgafspraak met die geestesgesondheidsverpleegkundige by die kliniek naaste aan die klint se huis gerel word om deurlopende sorg te verseker.
Dr. Elizabeth Peter, Hoof van Kliniese Dienste
Tel. 021 440 3300
Tel. 021 503 5000
Suid-Kaap/Karoo: Tel. 044 802 4537 of faks 044 874 5017.
Lentegeur Hospitaal bied dienste aan vir mense met geestesongesteldhede of intellektuele gestremdhede.
Mev. R Fisher, Hoof van Verpleegkunde
Vir inligting oor toegang tot hospitaaldienste vir volwassenes en kinders wat in die ander streke woon, kontak:
Tel. 021 440 3111
Vir meer inligting, kontak:
Die Rooikruis Kinder- en Gesinseenheid, Rondebosch, Kaapstad, bied 'n buitepasintdiens aan vir kinders met probleme met geestesgesondheid. Daar is ook 'n gespesialiseerde binnepasintdiens vir kinders jonger as 12. Vir meer inligting, skakel 021 685 4103.
Tans is gespesialiseerde dienste slegs in die Metro beskikbaar. Die Metro bied egter volgens dreineringsgebiede dienste in die hele Provinsie aan. Persone wat vir die eerste keer na psigiatriese of tersire hospitale verwys word, sal gevra word om 'n vorm in te vul, en 'n ler sal vir die pasint oopgemaak word. Bring jou ID-boekie saam. 'n Verwysingsbrief van die kliniek sal verlang word wanneer jy 'n hospitaal besoek. Hospitale sal jou mees onlangse betaalstrokie/belastingaanslag (IRP5) vra. Bring jou hospitaalkaart saam indien jy voorheen by die hospitaal geregistreer het.
Rehabilitasiedienste (Diens)
Faks 021 440 3272
Tel. 021 940 4400
Gespesialiseerde binne- en buitepasintdienste vir sekere geestesongesteldhede is ook beskikbaar by die Universiteit van Kaapstad se Departement Sielkunde, by Groote Schuur Hospitaal, Stellenbosch Universiteit se Departement Sielkunde en by Tygerberg Hospitaal.
Dr. B Eick, Senior Mediese Superintendent
Prof. Willie Pienaar, Hoof van Kliniese Dienste
Potensile klinte moet deur primre geestesgesondheidsdienste of sekondre (streeks-) hospitale na hierdie hospitale verwys word. Die gesondheidswerker wat die persoon verwys, moet die hospitaal kontak om vooraf te rel dat die persoon toegelaat word. Vir gespesialiseerde geestesgesondheidsdienste wat by tersire hospitale, naamlik Rooikruis, Groote Schuur of Tygerberg, aangebied word, word 'n verwysingsbrief of voltooide aansoek om toelating (wat by die dienssentrum verkrygbaar is) verlang voordat daar 'n afspraak gemaak kan word vir 'n diens.
n Binnepasintdiens met kort verblyf vir psigiatriese behandeling word by die George Hospitaal in die Suid-Kaap/Karoo aangebied.
Tel. 021 370 1111
Faks 021 371 7359
Provinsiale dienste vir kinders is by die volgende eenhede beskikbaar:
Geestesgesondheidsdienste vir binne- en buitepasinte is beskikbaar vir kinders en volwassenes gedurende tydperke wanneer hul behoefte aan geestesgesondheidsorg meer intensiewe en omvattende sorg vereis as wat op die primre vlak van sorg beskikbaar is.
Departement van Gesondheid (Die Regering van Suid-Afrika)
Geassosieerde Psigiatriese Hospitale se Streekkantoor
Faks 021 511 1919
Die meeste klinte word vrywillig opgeneem vir hospitaalbehandeling. Indien die pasint in 'n psigiatriese krisis verkeer en nie gewillig is om na die hospitaal te gaan nie, of nie sy/haar eie behoefte aan hospitaalbehandeling kan assesseer nie en 'n risiko vir sy/haar eie veiligheid of die veiligheid van ander inhou, kan dit ingevolge die huidige Wet op Geestesgesondheid vir familielede nodig wees om die persoon in die hospitaal te laat opneem. In hierdie geval behoort die familielede 'n aansoek by die plaaslike landdros in die distrik in te dien om hulp met die verkryging van nie-vrywillige sorg. Wetgewing in verband met geestesgesondheid word tans hersien en veranderinge sal aangebring word aan die proses vir die toelating van 'n persoon vir nie-vrywillige sorg wanneer die nuwe Wet op Geestesgesondheid en die gepaardgaande regulasies formeel gepromulgeer word.
Dr. du Toit, Senior Mediese Superintendent
Hospitaalsorg vir geestesgesondheid word tans primr aangebied by eenhede wat in die metropolitaanse streek gele is, maar hierdie sentra bied dienste vir klinte oral in die Provinsie volgens aangewese gebiede aan.
Faks 021 910 3508
Lentegeur Kinder- en Gesinseenheid het 'n binne- en buitepasintdiens vir kinders en adolessente: Skakel 021 370 1111.
