Inspuiting in regterarm jaar oud
Immuniserings is veilig. Alhoewel newe-effekte n immuniserings wel voorkom, is hulle gewoonlik lig en klaar gou op. Skakel u kliniek vir raad as u bekommerd is.
U kind kan die onderstaande siektes vryspring indien hy/sy ingent is:
Hepatitis B is 'n infeksie van die lewer, wat lewerskade, lewerkanker en die dood kan veroorsaak.
Babas wat nie die BCG-entstof by geboorte ontvang nie, word gewoonlik gemmuniseer wanneer hulle na die kliniek geneem word vir die volgende immuniseringsbesoek, op ses weke oud. Enige baba jonger as een jaar wat nie die BCG-entstof by geboorte gekry het nie, moet na die naaste kliniek geneem word waar die entstof gegee sal word. Babas wat met die MIV genfekteer is, wat siek is en tekens van vigs toon, moet NIE die BCG-entstof kry nie.
Inspuiting in linkerdy
Die Departement van Gesondheid raai moeders sterk aan dat hulle hulle kinders teen aansteeklike siektes moet beskerm deur hulle van geboorte af tot wanneer hulle vyf jaar oud is, te laat inent. Inenting is gratis beskikbaar by alle gesondheidsfasiliteite. Die Departement rel ook immuniseringsveldtogte en gesondheidswerkers word na primre skole gestuur om die kinders te immuniseer. Die provinsie beplan 'n massa-immuniseringsveldtog teen masels en polio vir 2004.
Sifting vir Kinderontwikkeling en Monitering van Groei (Diens)
Druppels per mond weke oud
Inspuiting in regterdy maande oud
Polio-entstof
Masels veroorsaak 'n ho koors en 'n uitslag en kan lei tot diarree en ontwatering, doofheid, oogkomplikasies, longontsteking, breinskade en selfs die dood.
Inenting in boonste regterarm
Hepatitis B-entstof
Al die entstowwe in die roetine-skedule is gratis by alle primregesondheidsorgfasiliteite en sentrums beskikbaar.
Die immuniseringskedule hieronder toon die ouderdomme vir elke immunisering. Dit is belangrik om die volle kursus immuniserings te voltooi soos in die tabel aangetoon.
Tetanus (klem-in-die-kaak) kom voor wanneer die tetanus-kiem wat in grond leef en die liggaam by 'n sny of wond binnekom, 'n toksien produseer. Die kiem kan spierspasmas, asemhalings- en hartprobleme veroorsaak en selfs tot die dood lei. Die moontlikheid dat iemand weens hierdie toestand kan sterf, is baie hoog.
Inspuiting in linkerarm
= entstof teen witseerkeel en klem-in-die-kaak alleenlik
Polio word veroorsaak deur kieme (poliovirusse) wat die senuwees aantas en swakheid of verlamming van die bene en/of arms veroorsaak. In 'n ernstige graad kan dit die asemhalingspiere aantas.
Witseerkeel is 'n gevaarlike bakterile siekte wat dit moeilik maak om asem te haal.
Inspuiting in regterdy weke oud
Tuberkuleuse (TB) Meningitis is 'n ernstige siekte wat mense van alle ouderdomme kan aantas. Diegene wat TB kry, kla van hoes oor 'n lang tydperk, borspyn, nagsweet, gewigsverlies en die persoon kan selfs sterf indien die toestand nie behandel word nie. By jong kinders kan die TB-kiem die brein aantas en meningitis veroorsaak, of dit kan ook in die bloed beland en na ander dele van die liggaam versprei. By jong mense kan TB die dood veroorsaak. Die beste beskerming vir jong kinders teen siektes wat deur die TB-kiem veroorsaak word, is die BCG-entstof.
Teen watter siektes kan u kind beskerm word?
Immunisering/inenting beskerm volwassenes en kinders teen gevaarlike maar voorkombare siektes. Volgens die Wreldgesondheidsorganisasie red immunisering jaarliks drie miljoen lewens.
Druppels per mond
Wanneer om u kind te immuniseer
Wat is immunisering?
Haemophilus Influenzae Tipe B (Hib) is 'n ernstige siekte wat hoofsaaklik kinders onder die ouderdom van 5 jaar aantas, en sterfte as gevolg van Hib-siekte is algemeen by kinders onder die ouderdom van een jaar. Party van die kinders wat Hib-siekte oorleef, hou permanente skade soos blindheid, doofheid, breinskade of verlamming oor.
Immunisering is beskikbaar by alle primregesondheidsorgklinieke en -sentrums sowel as by gesondheidsorgfasiliteite op sekondre en tersire vlak.Neem met elke besoek altyd u kind se Pad-na-Gesondheid-kaart saam na die kliniek om seker te maak dat al die immuniserings bygewerk bly.
Kinkhoes begin met 'n hoofpyn, koors en 'n hoes. Swaar hoesbuie maak dit vir die kind moeilik om te eet, te drink of selfs asem te haal.
= entstof teen witseerkeel, kinkhoes en klem-in-die-kaak
