Besluit oor die taalbeleid van die skool.
Jy kan ander ouers op 'n SBR verteenwoordig as jy genomineer is en ouers vir jou gestem het. Die meerderheid stemgeregtigde lede van die SBR moet ouers wees.
Al die besluite en beleide moet ooreenstem met nasionale beleid.
Of skakel jou skoolgebaseerde ontwikkelingsraadgewer by jou plaaslike OBOS.
n Skoolmissieverklaring opstel wat die waardes en oortuigings van die skool uiteensit.
Besluit oor 'n toelatingsbeleid vir die skool.
Die skool se eiendom, geboue en terrein bestuur.
n Gedragskode aanvaar vir leerders wat dissiplinre prosedures uiteensit.
die skoolhoof verkose verteenwoordigers (ouers, onderwysers, ander personeellede en leerders in graad 8 of hor)
Die WKOD steun SBR're deur hulle in te lig oor hulle verantwoordelikhede en opleiding te verskaf in finansile bestuur.
Daarby kan 'n skoolbeheerraad enige van die volgende pligte gegee word:
n Grondwet aanvaar wat uiteensit hoe die SBR sal werk.
Tel: 021 467 2611/13
Wat is 'n Skoolbeheerraad?
Besluit oor watter godsdienspraktyke by die skool gevolg sal word.
Wie neem deel aan die SBR?
Aanbevelings maak oor die aanstelling van onderwysers by die skool.
Elke Skoolbeheerraad (SBR) het beheer oor die bestuur van die skool. In ?n skool wat geregistreer is as 'n artikel 21-maatskappy, is die SBR ook verantwoordelik vir die skool se geldsake.
Regte en Verantwoordelikhede van Ouers - 'n Staatskool-beleidsgids (Openbare Inligting)
Wat is die funksies van die SBR?
Faks: 021 467 2996
Die Skolewet s almal wat 'n belang het by onderwys moet verantwoordelikheid aanvaar vir die organisering van skole, en wys daarop dat ouers en lede van plaaslike gemeenskappe dikwels die beste inligting het oor wat 'n skool regtig nodig het en watter probleme ondervind word. Dit is hoekom elke staatskool 'n beheerraad moet h.
Die skoolhoof sal ouers inlig oor SBR-verkiesings.
Alle ouers wie se kinders by die skool geregistreer is het regte en verantwoordelikhede. Selfs as jy nie verkies is op die skoolbeheerraad nie, het jy nog die reg om betrokke te wees by die sake van die skool deur ouervergaderings by te woon.
Besluit hoe lank die skooldag sal wees.
Di artikel gee ouers inligting oor Skoolbeheerrade: wat dit is, wat hulle doen en wie deelneem. Dit sit ook ouers se rolle en verpligtinge uiteen in die bestuur van die skool.
die skool se eiendom, geboue en terrein onderhou en verbeter besluit oor die buiteskoolse leerplan en die keuse van vakke kragtens die provinsiale leerplanbeleid handboeke, onderwysmateriaal en/of toerusting vir die skool aankoop betaal vir dienste aan die skool.
Jy het ook die reg om deur onderwysers of die skoolhoof geraadpleeg te word oor die skoolbedrywighede van jou kind. Die skoolhoof en die onderwysers by die skool moet jou inlig oor die gedrag, bywoning en leerproses van jou kind.
opsionele gekopteerde lede wat nie stemreg het nie (byvoorbeeld lede van die gemeenskap, of die eienaar van die skoolterrein).
Skakel vir meer inligting:
Die beheerliggaam moet:
