Stap 3: Faks, Pos of E-pos vir ons die volledige vorm en dokumente.
U kan by GEMS aansluit indien u werksaam is by:
Gereelde kommunikasie met lede.
Streekskantore dwarsdeur die land vir maklike toegang tot bystand en dienste.
Almal kan bekostig om GEMS-lede te word, want die bedrag wat u verdien, bepaal die bedrag wat u betaal om aan die Fonds te behoort. Dit beteken dat u minder vir dieselfde voordele-opsie betaal as iemand wat meer verdien. Hoeveel u betaal, hang ook van u familie se grootte, en watter een van die vyf opsies u kies, af.
die Suid-Afrikaanse Gehei enige departement waar die diensvoorwaardes nie GEMS-lidmaatskap moontlik maak nie.
As 'n GEMS-lid sal u voordeel trek uit:
Skakel die Inbelsentrum by 0860 00 4367.
Uitstekende gesondheidsorgvoordele teen bekostigbare tariewe.
n 24 uur- mediese nooddiens wat 'n groot gedeelte van Suid-Afrika dek.
Volg hierdie eenvoudige stappe om 'n lid te word
n Provinsiale Administrasie wat in Skedule 2 van die Staatsdienswet ge organisasies wat in Skedule 3 van die Staatsdienswet gelys word; of enige werkgewergroep wat deur die Fonds goedgekeur is.
Watter dokumente moet u by u aansoek insluit?
n Siektebeheerprogram om die behandeling en kostes van chroniese siektes te bestuur.
n Fonds wat werklik omgee oor u behoeftes en daarop fokus - ons luister as ons lede praat!
Ons by GEMS verstaan die dinamika van die voortdurend veranderende gesondheidsorgbedryf; as deel van ons etos verwelkom ons dus nuwe, GEMS VOORDELE-OPSIES uitdagende eise. Ons maak seker dat elke lid
werksaam is by die volgende nie:
Die volgende is die totale maandelikse bydrae, en weerspiel nie die werkgewersubsidie nie. Indien 'n werknemer in aanmerking kom vir 'n subsidie, betaal die werkgewer 'n gedeelte van die bydrae, en die werknemer betaal die balans. Die maksimum subsidie hang van die familie se grootte af, en word beperk tot 75% van u maandelikse bydrae, 'n perk van R2 390.
Stap 1: Kry 'n aansoekvorm - laai dit f af van die web (www.gems.gov.za), kontak die Inbelsentrum by 0860 00 4367 of praat met u Menslike Hulpbronnedepartement;
Ons is daartoe verbindom deur 'n reeks van 5 voordele-opsies aan 'n ieder en 'n elk van ons lede en hul families toegang te gee tot bekostigbare, omvattende voordele. Vandat die eerste lid in 2006 by GEMS aangesluit het, het ons ongekende groei beleef en geen steen onaangeroer gelaat om 'n uitnemende, doeltreffende en bekostigbare mediesefonds vir alle Staatsdienswerknemers te wees nie.
Wanneer u by GEMS aansluit, is u deel van 'n finansieel kragtige mediesefonds met 'n vinnig groeiende lidmaattal.
Vriendelike, doeltreffende klintediens by ons Inbelsentrum en streekskantore.
n Inbelsentrum wat u kan bystaan in enige van die amptelike Suid-Afrikaanse landstale.
Flink, doeltreffende betaling van eise elke 14 dae.
Salariskerf Lid Volwassene Kind
die Nasionale Intelligensie-agentskap;
Wie kan 'n lid word?
Stap 2: Voltooi die vorm - maak seker dat u al die afdelings volledig voltooi en voorsien die nodige aanvullende dokumente (raadpleeg: "Watter dokumente moet u by u aansoek insluit?" hieronder);
Toegang tot uitgebreide mediese sorg by openbare en private geriewe.
Indien u 'n GEMS-lid wil word, moet u gewaarmerkte afskrifte van sekere dokumente, soos identiteitsdokumente vir uself en u familielede, saam met u aansoekvorm verskaf. Raadpleeg ons webwerf www.gems.gov.za vir 'n volledige lys van die dokumente wat u moet indien, of skakel ons Inbelsentrum by 0860 00 4367. Dit is belangrik om daarop te let dat GEMS nie u aansoek kan verwerk as u nie al die dokumente insluit wat ons nodig het nie; daar sal 'n vertraging wees totdat al die nodige dokumente ontvang is.
Absolute privaatheid - u mediese inligting word deurentyd heeltemal vertroulik gehou - selfs van u werkgewer.
Stuur 'n SMS met u Persal-nommer na 083 450 4367, en ons sal u terugskakel.
n Nasionale Departement wat in Skedule 1 van die Staatsdienswet ge n Provinsiale Departement wat in Skedule 2 van die Staatsdienswet gelys word;
Innoverende gesondheidsorgdienste en -programme soos 'n Kraamprogram, Welwees-toetsdae by u werkplek, en baie meer n hele mandjie vol dienste wat voortdurend groei. Ons wil dit vir u maklik maak om gesond te bly.
Netwerke Middelslag Omvattend ingesluit word en dat niemand agterwe bly nie. Maar namate ons groei en van krag tot krag gaan,
n Aangewese diensverskaffer wat sal verseker dat u maandeliks n MIV/Vigs-beheerprogram wat u van vertroulike sorg voorsien as u dit die nodigste het.
