Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se webwerf bied meer inligting oor hierdie soort swendelary, soos besonderhede oor die manier waarop die swendelary bedryf word, waarskuwingstekens van 'n moontlike swendelary, die getal maniere waarop geld van die slagoffer verhaal word, asook voorkomingsmaatrels, uiteengesit word.
Verstrek jou kontakbesonderhede en telefoonnommer of di van die individue wat deur die swendelary geraak is.
Die sogenaamde Nigeriese briefswendelary is in wese vooruitbetalingsbedrog. Hierdie bedrogspul staan ook as die "419-swendelary" bekend en word gepleeg deur 'n swendelaar ; gewoonlik iemand wat lid van 'n misdaadsindikaat is.
Stappe om te volg
As jy 'n swendelbrief ontvang, moet jy alle dokumente, inligting en korrespondensie na Interpol aanstuur.
Die swendelary word aan die gang gesit wanneer een van die swendelaars per faks, brief of e-pos in verbinding tree met 'n onderneming wat deur hulle as teiken gekies is. Hulle l 'n sakevoorstel aan die onderneming voor, gewoonlik deur 'n sindikaat wat hulself as senior regeringsamptenare voordoen. Die swendelaars beweer dat hulle oor 'n groot bedrag oorbegrote geld beskik; gewoonlik in Amerikaanse dollar. Hulle stel dan voor om die oorbegrote geld oor te plaas in 'n bankrekening buite die land waar die swendelary sy ontstaan het. Hulle belowe die persoon aan wie die voorstel gerig is gewoonlik dat hulle tussen 20 en 35 persent van die geld wat oorgeplaas gaan word as kommissie aan hom of haar sal betaal in ruil vir die gebruik van sy of haar bankrekening.
Die diens is gratis.
n Loteryswendelary word aan die gang gesit wanneer die swendelaar met verskeie individue in verbinding tree. Hierdie slagoffers word na willekeur gekies en gewoonlik per e-pos genader. Die swendelaar doen hom voor as 'n amptenaar in diens van 'n loterymaatskappy en lig die individu in dat hy of sy 'n lotery gewen het waarvoor die individu nooit 'n kaartjie gekoop het nie. Die wennommers word in die skriftelike mededeling verstrek, en al mag die loterymaatskappy waartoe die swendelaar kastig behoort werklik bestaan en die nommers werklik wennommers wees , is hierdie 'n bedrogspul. Geld word op dieselfde maniere as wat hierbo beskryf is, van die gekose slagoffer verhaal.
Indien 'n individu wel 'n finansile verlies gely het, sal amptenare verbonde aan Suid-Afrikaanse konsulate in die buiteland die dokumente binne 48 uur na ontvangs daarvan vir die SAPD aanstuur.
Kry meer inligting by die Suid-Afrikaanse Polisiediens.
Die SAPD bepaal die tydsduur vir die uitreik van vorderingsverslae. Daar word gewoonlik tweeweekliks verslag gedoen, na gelang van die omstandighede van die saak.
Vorms om in te vul
Verstre jou kontakbesonderhede en telefoonnommer, of di van die individue wat deur die swendelary geraak is.
Bankbesonderhede op ampelike briefhoofde kan ook gebruik word om geld uit die slagoffer se bankrekening oor te plaas in 'n rekening wat deur die misdadigers beheer word.
Verstrek jou bankbesonderhede .
Suid-Afrikaans burgers en inwoners:
n Ontmoeting kan moontlik daarna in sekere lande gerel word, en sodra die slagoffer in daardie land aankom, word sy of haar paspoort gekonfiskeer en hy of sy word aangehou tot genoeg geld aan die swendelaars oorbetaal is.
Indien die "419"-swendelary 'n Suid-Afrikaans verbintenis het, moet jy al die besonderhede wat ter sake kan wees duidelik uiteensit.
Buitelandse burgers en inwoners:
Sodra die oorspronklike bedrag betaal is, kan daar "komplikasies" intree, wat dit kastig vir die slagoffer nodig maak om meer geld in te betaal.
Faks 'n kopie van die "419"-korrespondensie wat jy ontvang het aan die Superintendent van die SAPD se Eenheid vir Kommersile Bedrog, of na jou Suid-Afrikaanse hokommissariaat of ambassade of konsulaat-generaal sodat dit na die SAPD aangestuur kan word.
Die swendelaars vra die slagoffer om geld in 'n gespesifiseerde bankrekening in te betaal om die koste van die afhandeling van die transaksie te help dra.
Daar is verskillende maniere waarop die slagoffer se geld by hom of haar gesteel word:
Vermeld f "Geen finansile verlies nie" f "Finansile verlies gely" op die dokumente.
Indien 'n individu geen finansile verlies gely het nie, sal geen vorderingsverslag aan hom of haar gelewer word nie. Dit is egter belangrik dat jy nogtans kopie van die "419"-swendelbriewe aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens moet stuur vir insluiting op hulle databasis.
-vooruitbetalingsbedrogspul en loteryswendelary
Daar is geen vorms om in te vul nie, maar dit is belangrik dat jy in die dokumentasie moet aandui of jy geld verloor het.
