Sal dit nie interessant wees om foto's van sommige van die projekte, nuus en programme te sien nie?
Hoeveel moet jy betaal? Kom meer te wete oor hoe die stelsel werk en met wie om te skakel.
Departement van Plaaslike Regering
Vind meer uit oor raadslede se vergoeding soos dit in die Staatskoerant verskyn.
In vennootskap met plaaslike regering, aanvaar ons verantwoordelikheid vir suksesvolle munisipaliteite in die Wes-Kaap.
Die twee departemente het op 1 April 2005 saamgesmelt om een nuwe departement Plaaslike Regering en Behuising te vorm. Die nuwe struktuur word nog gefinaliseer en dus vra ons dat u ons moet verskoon vir enige foute en onakkurate inligting ten opsigte van die departement op hierdie webblad.
Kyk hoe hanteer ons Rampe in di provinsie. Grepe uit die verlede en nuus oor rampverligting waarmee ons dalk op die oomblik besig is.
