Ons...
Lees meer oor hoe ons aandag aan so 'n belangrike kwessie gee. Kry die jongste nuus en vind uit watter rol ons in die moderne wreld speel.
Die Huurbehuisingstribunaal verskaf gratis dienste aan huurders en verhuurders oral in die Wes-Kaapprovinsie.
Vind meer uit oor Behuisingsubsidies: hoe om aansoek te doen, die aansoekproses en waar om aansoek te doen.
aanvaar in vennootskap met plaaslike regering medeverantwoordelikheid om suksesvolle munisipaliteite in die Wes-Kaap te h.
bevorder en fasiliteer gentegreerde en volhoubare behuisingsvestigings in die Wes-Kaap.
Lees meer oor vergoeding vir raadslede soos dit in die Staatskoerant gepubliseer is.
Sal dit nie interessant wees om prente van 'n paar van die projekte, nuus en programme te sien nie?
Die Landelike Gebiede was nie die gevolg van opsetlike regeringsaksies om "Kleurlingreservate" te skep nie, maar hulle het eerder ontstaan as gevolg van verskillende historiese redes. Hierdie dokument verskaf inligting oor die geografiese gebiede en die transformasie van hierdie gebiede.
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
