Abnormaliteite of die dood van ongebore babas
Ministerie van Gesondheid
Kanker van die geslagsorgane
Sere, vratte of blase om die geslagsdele, pynlik of nie.
Daar moet geen geslagsomgang wees tydens behandeling nie
alle seksmaats, indien daar meer as een is (alhoewel dit nie aanbeveel word nie) oorhaal om ook behandeling te kry al is daar geen tekens van infeksie nie.
Verklaring Deur Minister Pierre Uys, Minister Van Gesondheid In Die Wes-Kaap, Oor Seksueel Oordraagbare Siektes (SOS) en Kondoom Bewustheidsweek: 11 - 17 Februarie 2007.
Abnormale afskeidings deur die geslagsorgane. Selfs 'n klein bietjie waterige afskeiding kan al 'n aanduiding van 'n SOS wees.
Geestessiekte.
Indien daar voortgegaan word met geslagsomgang kan die siekte hom herhaal, selfs na behandeling.
Minister Uys het ges die gebruik van kondome is die beste voorkomingmiddel teen siektes. "Gebruik altyd 'n kondoom tydens seks, want dit verminder die risiko van seksueel oordraagbare siektes aansienlik"
Geswelde kliere naby die geslagsdele.
Tel: 021 483 3235
miljoen kondome sal vanjaar deur die gesondheidsdepartement in die Wes-Kaap versprei word - dit beteken gemiddeld 22 kondome per volwasse man.Die vraag in sekere woongebiede is egter heelwat hor en tot gemiddeld 100 kondome per volwasse man sal in daardie areas versprei word " s Minister Uys. "Die kondome sal vrylik beskikbaar wees by alle gesondheidsfasiliteite dwarsdeur die provinsie en daar is geen verskoning vir mense om nog onbeskermde seks te h nie" s Uys.
Tel: 021 483 2627
Minister Uys s mense moet hul liggame ken en mediese behandeling kry by gesondheidsfasiliteite wanneer van die volgende tekens bespeur word:
Skade aan die hart en niere
Daar is meer as 20 verskillende soorte siektes wat deur seksuele kontak versprei word. Onder hierdie siektes tel sifilis, gonorrhoea en herpes. MIV wat Vigs veroorsaak, word ook as 'n seksueel oordraagbare siekte beskou en tel onder die gevaarlikstes omdat dit ongeneesbaar is. Daar is geen visuele tekens van die siekte in sy vroe stadium nie en dit kan jare duur voordat iemand siek word. Gedurende hierdie tydperk kon die infeksie reeds aan verskeie ander seksuele maats oorgedra gewees het.
Indien SOS simptome by iemand vasgestel word moet hy of sy:
n Seksueel oordraagbare siekte (SOS) word van een mens na 'n ander tydens onbeskermde seks oorgedra. Minister Uys s jy kan 'n siekte opdoen na slegs een keer se omgang met 'n besmette maat.
Minister Uys s een uit elke tien seksueel bedrywige mense in Suid-Afrika het die een of ander seksueel oordraagbare siekte. Indien dit nie behandel word nie kan dit lei tot:
Die volle medisinale kursus volg en dit nie met hul maat(s) deel nie. 'n Maat moet sy of haar eie medisyne kry. Indien die volle kursus nie voltooi word nie, al dink die persoon hy is gesond, is dit nie noodwendig die geval nie.
