Die volle medisinale kursus volg en dit nie met hul maat(s) deel nie. 'n Maat moet sy of haar eie medisyne kry. Indien die volle kursus nie voltooi word nie, al dink die persoon hy is gesond, is dit nie noodwendig die geval nie
Minister Uys het ges die gebruik van kondome is die beste voorkomingmiddel teen siektes. "Gebruik altyd 'n kondoom tydens seks, want dit verminder die risiko van seksueel oordraagbare siektes aansienlik"
Sere, vratte of blase om die geslagsdele, pynlik of nie
Daar is meer as 20 verskillende soorte siektes wat deur seksuele kontak versprei word. Onder hierdie siektes tel sifilis, gonorrhoea en herpes. MIV wat Vigs veroorsaak, word ook as 'n seksueel oordraagbare siekte beskou en tel onder die gevaarlikstes omdat dit ongeneesbaar is. Daar is geen visuele tekens van die siekte in sy vroe stadium nie en dit kan jare duur voordat iemand siek word. Gedurende hierdie tydperk kon die infeksie reeds aan verskeie ander seksuele maats oorgedra gewees het.
Kanker van die geslagsorgane
Abnormale afskeidings deur die geslagsorgane. Selfs 'n klein bietjiewaterige afskeiding kan al 'n aanduiding van 'n SOS wees
Seksueel Oordraagbare Siektes en Kondoom Bewustheidsweek
Indien SOS simptome by iemand vasgestel word moet hy of sy:
Indien daar voortgegaan word met geslagsomgang kan die siekte hom herhaal, selfs na behandeling
Abnormaliteite of die dood van ongebore babas
Minister Uys s een uit elke tien seksueel bedrywige mense in Suid-Afrika het die een of ander seksueel oordraagbare siekte. Indien dit nie behandel word nie kan dit lei tot:
Daar moet geen geslagsomgang wees tydens behandeling nie
Skade aan die hart en niere
Minister Uys s mense moet hul liggame ken en mediese behandeling kry by gesondheidsfasiliteite wanneer van die volgende tekens bespeur word:
miljoen kondome sal vanjaar deur die gesondheidsdepartement in die Wes-Kaap versprei word" s Minister Uys. "Die kondome sal vrylik beskikbaar wees by alle gesondheidsfasiliteite dwarsdeur die provinsie en daar is geen verskoning vir mense om nog onbeskermde seks te h nie" s Uys.'n Seksueel oordraagbare siekte (SOS) word van een mens na 'n ander tydens onbeskermde seks oorgedra. Minister Uys s jy kan 'n siekte opdoen na slegs een keer se omgang met 'n besmette maat.
alle seksmaats, indien daar meer as een is (alhoewel dit nie aanbeveel word nie) oorhaal om ook behandeling te kry al is daar geen tekens van infeksie nie
Geswelde kliere naby die geslagsdele
