Die skepping van beter werksomstandighede deur middel van hernuwings- en instandhoudingsprogramme aan infrastruktuur.
Verskaffing van skaars vaardigheidstoelaes en ander aansporings;
Beskikbaarstelling van meer studiebeurse;
Gesondheidsinstansies dwarsdeur die hele provinsie vier Wreldgesondheidsdag vandag. "Oop dae" word by alle klinieke beplan en gemeenskappe sal uitgenooi word om self te kom kyk wat 'n dag in die lewe van 'n gesondheidswerker behels deur dit met hulle te deel die oomblik dat hulle deur die veiligheidshekke stap totdat hulle hul medikasie ontvang.
Die vul van vakatures waar moontlik;
Ministerie van Gesondheid in die Wes - Kaap
Met verwysing na die tekort aan gesondheidswerkers in die Wes-Kaap en die geweldige druk waaronder gesondheidswerkers hul pligte moet uitvoer, het Minister Uys ges sy departement konsentreer nou op alle gesondheidswerkers, die uitdagings waarmee hulle op 'n daaglikse basis gekonfronteer word en die behoefte van bestuur om te begryp, ondersteuning te verleun en vraagstukke aan te spreek. Van die stappe wat reeds in plek is sluit in:
Die rol wat ons gesondheidswerkers speel in die verskaffing van 'n aanvaarbare, volhoubare, kwaliteit- en kosteffektiewe gesondheidsdiens is noodsaaklik vir die gesondheid van die mense van die Wes-Kaap. "'n Gesonde provinsie is 'n gelukkige provinsie", s Uys.
Met die ondersteuning van ons gesondheidswerkers, ons vrywilligers, ons gemeenskapswerkers, ons gesondheidsforums en tuisversorgers, kan ons die gehalte diens lewer wat van ons verwag word", s Uys.
Uitbreiding van ondersteuningstrukture soos tuissorg;
Navrae:
Tel: 021 483 2627
Op Wreldgesondheidsdag sal Minister Uys en Prof Craig Househam, Hoof van die Departement van Gesondheid - Wes-Kaap, gesondheidswerkers van die Suid-Kaap en Karoo more toespreek op George. Dit vind plaas in die Banketsaal van die munisipaliteit vanaf 11:00.
Die Wes - Kaap Regering is trots op sy gesondheidswerkers en sal uit sy pad gaan om hulle te ondersteun in die uitvoering van hul lewensnoodsaaklike plig. Ons het groot waardering vir u toewyding en gee om vir u elkeen ", het Uys ges.
Vanjaar se tema vir Wreld Gesondheidsdag, Werk Saam vir Gesondheid, plaas die kritieke rol van ons gesondheidswerkers in die kollig asook die belangrikheid van saam werk om die beste resultate vir ons pasinte te behaal", het Minister Uys op 'n saamtrek van gesondheidswerkers op George ges.
Opleiding van gesondheidswerkers;
Gesondheidswerkers is die hartklop van gesondheidssorg in ons provinsie. Hulle is die manne en vroue wat onselfsugtig hul pligte nakom, dikwels onder moeilike omstandighede", s Uys. Dit sluit tandartse, verplers, vroedvroue, aptekers, tuiversogers, tegnici, kokke, skoonmakers en die hele spektrum van gesondheidswerkers in.
Dit is belangrik dat die bre gemeenskap ook meer waardering toon vir ons gesondheidswerkers, en hulle dienste nie net as vanselfsprekend aanvaar nie", het Uys ges.
