Tel: 021 945 3324
Departement van Vervoer en Openbare Werke (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Die Vroue in Konstruksiespitsberaad is 'n geleentheid wat aangebied word deur die Departement van Vervoer en Openbare Werke. Die spitsberaad sal die implikasies oorweeg van die Nasionale Konstruksiehandves vir die Wes-Kaap en beleid ontwikkel om die deelnamevlakke van vroue in die konstruksie- en eiendomsontwikkelingsektors te verhoog.
n Galadinee sal op die spitsberaad gehou word om die toekennings te oorhandig vir die eerste jaarlikse Wes-Kaapse Konstruksievroue van die Jaar.
Tel: 082 442 6821
Tel: 021 483 5191
Skakel vir meer inligting:
