






 

HOVELD-BEESSTUDIEGROEP se 7de jaarlikse produksieveiling word ge-hou op Dinsdag, 5 Okt. 2010, om 11:00, by die Memel-veilingskrale. Aanbod: 45 Bovelderbulle, 3 j. oud en streng gekeur. Navrae: skakel dr. At Viljoen, 082 440 7823 of Dirk van Niekerk, 082 572 5894.





