






 

117 PUIK besighede. Kaapstad, Strand, Somerset-Wes, Stellenbosch. Lys of afspraak. Antomar Makelaars. Webblad: www.antomar.co.za. Tel. 021 855 2603.



BEGIN JOU EIE winsgewende vuuraan-stekerfabriek op jou tuisdorp. Die kans in 'n leeftyd. Bel Johan, 053 471 0398; 082 698 9359 of 053 474 0998.



BESLOTE korporasie- en maatskap- pyregistrasie en rekeningkundige beamptes.  Skakel 012 333 7526.



GASTEHUIS, STRAND. 8 dubbelslaap-kamers en 2 woonstelle. Swembad, ont-haal/braai-area, ens. Ten volle gemeubi-leer. Sentraal gele en loopafstand van see. Gereelde, gevestigde klandisie. Verkoop a.g.v. gesondheid. Prys ver-minder na R2,35 miljoen, o.n.a. Skakel eienaar, 076 191 9648.



GEORGE EN TUINROETE. Besighede te koop. Lys beskikbaar. Skakel Deon Gericke Eiendomme, 082 658 3248.



HERWINNINGSBESIGHEID, 11 j. in be-dryf. Goeie winste en maklik. Noord van Pretoria. R1,3m. Bel Jan, 082 551 1734.



PARYS. Gastehuis. Goeie omset, ge-vestigde klintebasis. Skakel agent San-ta, 072 274 6266.



SPAR in Goudveld, Vrystaat. Prys on-derhandelbaar. Skakel 082 413 9867.



TURN-AROUND SPESIALISTE. Het u kontantvloei- of ander probleme in u besigheid. Ons kan help! Skakel 083 267 1815.



WINSKOOP op die vreedsame dorpie Philipstown, in die mooi Karoo. Super-mark, wegneemetesaak, bakkery. Voor-raad  R700 000. Omset R400 000 en meer per maand. 2 standplase met gebou, plus groot 4-slaapkamerhuis op 8 standplase, 3 motorhuise, buitegeboue, boorgat met sterk water. Vrugtebome, groentetuin, mooi tuin, alles onder besproeiing. Nog 'n huis op 2 standplase wat aandag kort. Besigheid maak goeie wins. Alles vir net R3,9 miljoen. Maak my 'n aanbod. Eienaar wil aftree. Bel Pieter Smit, 073 518 8517.





