






 
JEFFREYSBAAI. Luukse gastehuis in vinnigste groeiende dorp in SA. Pas gebou. 6 luukse dubbelkamers met luukse badkamers, moderne selfsorgafdeling. Groot luukse huis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, swembad, onthaal- en ontspanningslokaal. Parkeerplek. See-uitsig vanuit die meeste kamers. Erf 1 450 m, gebou 750 m. Alreeds besprekkings vir res van die jaar. Prys: R5 miljoen, gebou plus meubels van gastehuis. Besigheid betaal homself. Sel 084 201 0101. 



