






 

TUISPROGRAM
VAN BABATYD
TOT SKOOLGEREEDHEID

Neem beheer oor jou kind se ontwikkeling met &#39;n deeglik nagevorsde stimula-sieprogram. Uitstekende resultate sedert 1993. 4 000 ouderdomsverwante aktiwi-teite en al die nodige opvoedkundige apparaat word voorsien. &#39;n Baie gewilde program, veral vir kinders wat nie &#39;n kleuterskool kan bywoon nie. Maak jou kind speel-speel slim en sportief, en ontwikkel sodoende sy volle potensiaal.

MEER INLIGTING BY
ETIENNE MYBURGH
SEL 082 696 5037
info@practicaprogram.co.za
www.practicaprogram.co.za




