






 


20 jaar ondervinding! Volledige reeks ADE-, Mercedes- en MAN-enjins in voorraad. Alle dieselenjinonderdele (nuut en gebruik), herboude enjins, ratkaste en ewenaars. Skakel 012 326 1282; 082 574 6367; 082 410 2033 of 073 506 5165. Nader ons vir gratis advies voor u enige onderdele of enjins aankoop!



3-MAANDEWAARBORG OP VRAG-MOTORENJINS. Gehalte- Japanese enjins met lae kilometerlesings en ratkaste in voorraad. Skakel Conroy by 011 493 4401.



AANDAG, alle 4x4-eienaars! Nuwe vryloopnawe ("free wheel hubs") vir alle 4x4-voertuie! Vir die beste pryse, skakel ons by 012 377 0378 of 082 700 2621 of 083 290 7278.



AANDAG, Willys Jeep-eienaars. Koop by die invoerders en sny die middelman uit. Nuwe en tweedehandse onderdele. Skakel 012 377 0378 of 012 377 0458.



BLACK & WHITE TRUCK SPARES vir Samil-, Deutz-, Unimog-, Samag-, Magirus-, Sakom-, en Bedford. Bel 0877 544 544. www.samiltrucks.co.za



BUFFEL- EN UNIMOG-ONDERDELE. Oud-weermagvoorraad. Skakel Oloff, 082 577 9134.



D&O TRUCKS AND SPARES 
 (Pty.) LTD.
Vir al u vragmotoronderdele, bv. stuur-kaste, ewenaars, onderstelonderdele, kajuite, ens.
SKAKEL ONS GERUS BY
011 826 5011 x 12 OF 083 310 7860



ENJINS, RATKASTE, ewenaars, ver-koelers en silinderkoppe vir vragmotors en bakkies. Skakel Kevin, 011 493 4401.



FORD D-SERIE, F-SERIE EN CARGO. Nader ons by E + J Motor Spares vir onderdele, ratkaste, stuurkaste, ewe-naars, ens. Bel 011 873 2399/69/6022.



ISUZU JCR: Enjin-, ratkas- en ewenaar-onderdele. R9 800. Sel 083 448 0880.







NUWE BUITEBANDE beskikbaar in die volgende groottes: 12R22.5 teen R3 250; 315/80R22.5 teen R3 350; 385/65R22.5 teen R3 850; 750/16 teen R1 200; 825/16 teen R1 550; 900/20 teen R1 950. Pryse sluit BTW in. Skakel 011 823 4504 of besoek ons webblad by: www.truckparts.co.za.



NUWE VERKOELERS vir die volgende vragmotors: Actros, F2000, Scania, Volvo, Toyota Dyna en DAF XF 95; Euro-trekkers en die volgende kleiner voertuie: Sprinter, Inyati, Quantum en Iveco. Skakel 011 823 4504 of besoek ons webtuiste: www.truckparts.co.za.




Ons koop en verkoop gebruikte vrag-motors. Omvattende reeks gebruikte onderdele, insluitend kajuite, enjins en ratkaste. Ons het 'n groot verskeidenheid nuwe onderdele! Ligte, wieltapboute, middellaers, enjin- en ratkasmontasies, waaiers, ens.
SKAKEL 011 615 7420/30 
FAKS 011 622 4437
H.V. MAINREEFWEG EN CHILVERSSTRAAT
 DENVER, JOHANNESBURG



SILINDERKOPPE vir Afrika! Krukasse vir Afrika. Skakel 011 953 4580 of
083 267 8502 (Eric/Pierre).



SILINDERKOPPE/VERKOELERS, nuut en tweedehans, vir bakkies en vragmo-tors. Skakel Kevin by 011 493 4401.




VRAGMOTORONDERDELE
TRUCK PART DISTRIBUTORS

Nader ons gerus vir al jou vragmotorbe-nodighede. Enjins, kajuite, ratkaste, ewenaars en nog baie meer. Ons koop ook gebruikte voertuie. 5 km van Carni-val City, Brakpan.

TEL. 011 749 3000






