






 

2 KLEINHOEWES (elk net meer as 15 ha), wat sowat 300 m aan die Brerivier, sowat 3 km vanaf Ultra City Worcester, l. Eienaar wil boerdery staak (aftree). (1) Kleinhoewe A. 3-slaapkamer-woonhuis met 2 badk. Groot stoor (ongeveer 12 x 30 m), met koelkamer. 4 arbeidershuise, almal met elektrisiteit. Perdestal, melkstal met 2-punt-melkmasjien, afdak vir werk met beeste (ook nekklamp) en kalwerhokke vir grootmaak van kalwers, varkhokke vir 200 groot varke, beton-motorhuis vir varkkos. (2) Kleinhoewe B. 2-slaapkamerwoonhuis. 40 kampies. 2 Eskom-kragpunte. Trekker en ander werktuie, baie losgoed (te veel om te noem) ingesluit. Prys R5 miljoen. Skakel 023 342 3624.



6,755 ha-LANDBOUHOEWE by Veekraal, Vaaldam. R275 000. Skakel Ger-hard Terblanche,  083 744 2161.



AHA! NOORD-OOS VAN PRETORIA. Groot verskeidenheid hoewes en plasies in pragtige Bosveld-omgewing. Stil, veilig en landelik, maar tog naby alle geriewe. Ook verskeie besigheids-geleenthede. Liz Smith, Sel 082 903 3040. www.lizsmitheiendomme.co.za



CALITZDORP. 2,67 ha-kleinhoewe met 3 000 m winderde. Skakel agent Elma-rie, 082 783 2214.



NELSPRUIT. Pragtige, hooggele 28 ha-plot met 360-uitsig. Grens aan dorp ( 7 km na middedorp). 3 woonhuise, skure, kampong en buitegeboue. 3 dam-me, 3 boorgate. Uitstekend vir eien-domsontwikkeling of pas afgetredenes. Vir meer besonderhede, skakel 013 744 9025 of 082 562 3638.



PARYS. Goeie koop. 4,3 ha. Ruim woonhuis, store, afdakke. Netjies. Ska-kel agent Doreen, 083 269 6467.



POTCHEFSTROOM. 3 ha van vryheid. 5 km vanaf Potchefstroom. 500 m-huis, stoor, stalle, voerkralle, boomryke tuin. Teerpad tot by die huis. Uitstekende ligging. Prys op aanvraag. Skakel Anna, 082 877 3986.



RENOSTERRIVIERHOEWE. Groot bo-me. Privaat. Baie vis, 200 meter rivier. Te ruil of te koop. Afbetaling welkom. R300 000 o.n.k.a. Skakel eienaar, 082 335 4071.





