






 

BOSHOF. 810 ha soetveld, 16 ha diep rooi lande. Al die kampe is van water voorsien. Ou huis, klipkraal, nuwe arbei-dershuis en dubbelmotorhuis. Skakel Albert, 082 388 1010.





