






 

80 ha VLOEDBESPROEIINGSGROND by Groblershoop te huur. Baie goeie lande, ideaal vir lusern, koring, mielies of kweek van groentesaad. Baie mooi, mo-derne 3-slaapkamerhuis met aangren-sende woonstel. Groot stoor, droogba-ne. 4 ha gevestigde windgerd. Skakel Maritha, 083 344 9990.





