






 

LA PROPERTIES. Plaas- en kleinhoe-wespesialiste in die Middellande. Skakel Liane Aadnesgaard, 033 394 3428 of 082 894 8158. www.laprop.co.za.



LOUWSBURG. 135 ha-wild/beesplaas. Grens aan Ithala-wildtuin. 2-slaapkamer-kothuis, badkamer. Stoor en arbeiders-huis. Gronddam, baie water. Skakel 078 060 4841.



PORT EDWARD. Pragtige, winsgewen-de blomme-en-makadamia plaas. Twee woonhuise met fantastiese see-uitsig. 1 ha-dam. Die hele plaas is onder be-sproeiing, met twee riviere wat daardeur vloei. Baie goeie potensiaal vir verdere aanplanting. Een van die mooiste plase aan die Natalse Suidkus. R5,7m., onder-handelbaar. Skakel agente Rudi, 083 254 7176 of Sean, 083 3019003.



VRYHEID, KZN. 636 ha en 282 ha. Gemengde boerdery met o.a. 60 ha plantasie, geregistreerde water. R4,6m.  en R1,2m. onderskeidelik, of naaste aanbod. Skakel Hennie de Bruyn, 082 800 4298.



VRYHEID, KZN. Uitstekende weidings- en hoenderplaas. 468 ha. Ho drakrag, deels ploegbaar. Baie water. Geen grondeise. Huis, buitegeboue. R2,7m. Skakel eienaar, 083 887 3375.





