






 

(1) REDDERSBURG. 469 ha. Uitsteken-de weiding, met bietjie rantjieveld en vlaktes. 4 windpompe en damme vir sui-ping, asook Bloemwater-pypleiding waaruit water verkry kan word. R4 300/ ha, ohb. (2) Reddersburg. 2 007 ha. Besondere veeplaas. Groot staalstoor. 26 kampe, (almal met water). 9 windpompe met damme. Groot gronddam. Spilpunt, 2 x 7,5 ha-sirkels. R4 990/ha, ohb. Stap net in en boer. (3) Brandfort. 101 ha. Uitstekende stukkie grond met baie potensiaal. Geweldige sterk water. Groot dompelpomp en fontein, 10 ha ingelys en 32 ha goeie sandgrond. Eskom-krag en klein woonstel. R1 300 000. (4) Bloemfontein. 109 ha. Onbeboude rivier-plaas. Ingelys vir 32 ha onder besproei-ing (vloed). Slegs 48 kilometer van stad. Uitstekende naweekplasie met pragtige natuur. R1 800 000. (5) Bainsvlei. 51 ha. 3-slaapkamerwoonhuis, 2 badk. 2 groot store. Sterk water van 6 windpompe en 2 dompelpompe. 18 kilometer van stad. Sluit vee en implimente in (goeie toestand). R2 700 000. (6) Petrusburg. 550 ha. Woonhuis en stoor. Alle kampe het wa-ter. Baie sterk boorgat met monopomp, 2 kragpunte, 9 kampe met water. Onuit-putbare potensiaal vir besproeiing. Lang, bestaande moerderlyne. Beeste nou nog in goeie kondisie. R4 200/ha. (7) Brand-fort. 688 ha. Baie goeie huis en stoor. Goeie weiding. 11 kampe en 7 lande-kampe (vir weiding), met suipings. 17 kilometer van dorp. R6 300/ha. (8) Brandfort. 535 ha. Goeie weiding, met 3 windpompe en 3 damme, groot grond-dam, 7 kampe met suipings. Ongeveer 100 ha Smutsvinger. Heinings uitste-kend. R6 000/ha. (9) Brandfort. 625 ha. Bewoonde 4-slaapkamerhuis en ver-skeie store. Spruit deur plaas. 2 krag-punte vir besproeiing, 6 windpompe en damme. Pragtige natuur en weiding. R10 500/ha. (10) Zastron. 1 030 ha. Ou woonhuis en groot stoor. 2,5 kilometer aan Oranjerivier. 20 kampe met sui-pings. Uitstekende weiding. Eskom-krag. R3 700/ha. (11) Bainsvlei. 42 ha. Huis, 3 slaapk., 2 badk. en woonstel, 2 slaapk., 2 badk. Baie sterk water. 14 ha-inlysting. Slegs 20 kilometer van stad. R2 750 000. Skakel Frans by Aida, 083 228 2761.




BOSHOF
R6 270 000, BTW inkl.  1 100 ha, geskik vir klein- en grootvee, asook wild. 20 ha-spilpunt, 10 ha aangeplante weiding. 3-slaapkamerwoonhuis.
SKAKEL MANIE, 071 680 8158



BOSHOF-DISTRIK. 560 ha-beesplaas. Woonhuis. 3 ha bloubuffelgras. 4 boor-gate. Eskom-krag. 8 kampe met water. R3,2m. Skakel Coenie, 082 829 4373.



BRANDFORT. 25 min. vanaf Bloemfon-tein. 21,4 ha-plasie. Netjiese 4-slaapka-merhuis, woonstel, buitegeboue, volledi-ge stal met melktenks. Eskom-krag. Vei-lig gele. Prys: R980 000. Skakel eie-naar, 083 264 2233.



EXCELSIOR. 1 076 ha-weidings-en-wildplaas, teen die Vetrivier. 500 ha. Goeie lande. Stoor. Naby Koranaberg. Skakel agent Relyne, 082 897 1336.



EXCELSIOR. 566 ha met 190 ha Smutsvingergras, 76 ha lande, 300 ha rooigras. 5 boorgate (3 toegerus, lewer elk 20 000 l/h). Water in al die kampe. 2 gronddamme. 120 ha kan omskep word vir wildkamp. Baie bome. Grens vir 1 km aan Groot-Vetrivier. Hoog gele. Mooi uitsig oor Korannaberg. R4 500 000. Bel die eienaar, Hannes, Excelsior 051 973 7208 of 083 501 0380.



FAURESMITH. 1 829 ha-weidingsplaas met pragtige huis en store. Verkoper bereid om finansiering te verskaf. Skakel agent Relyne, 082 897 1336.



KLEIN EKSOTIESE PLAAS. Ideaal vir privaat ontwikkeling. Volledige inligting by: www.suidoosvrystaat.co.za



KROONSTAD. 316 ha. Goeie lande en weiding. Groot moderne huis. Groot stoor. Baie water. Bel 082 413 8426.



KROONSTAD. 350 ha. Goeie lande en weiding. Goeie huis. 5 store. Moderne melkstal. Baie water. Voerkrale met geboude krippe. Skakel 082 413 8426.



PARYS. 348 ha. Baie water. 70 ha dro-lande, 120 ha aangeplante weiding. Ska-kel agent Marilouis, 082 920 6249.




STANDERTON. Rivierplaas, 1 310 ha. 300 ha lande. Naweekhuis, groot skure, beeskrale. Goeie drade. Nuwe windpompe en damme. R8 000/ha. Skakel Pieter, 083 274 2864 of Chris, 072 934 2644. www.standerton.com/swartproperties 



VERKYKERSKOP. SN303. Skaap/saai/ beesplaas, 735 ha. 6-slaapkamerhuis, baie skure. Standhoudende fonteine, damme. 140 ha lande. Pragtige uitsig. R5,1m. Skakel Wiltinnet Eiendomme, 014 717 4377 of 082 495 5688. E-pos: wiltinhq@gamefarmsinafrica.co.za; web-werf: www.wiltinnet.co.za.




VILJOENSDRIF. 15 km vanaf Vaaldam. 44 ha landbougrond. 2 huise en 1 tuinwoonstel, almal met 2 badkamers. Pragtige tuin, swembad. 3 buitekamers, 3 toesluitstore, 2 oop store, werkswinkel. Boorgat, baie water. Huise en store met gelektrifiseerde omheining, interkom en alarmstelsel. Bel Georg, 083 288 6464.



WARDEN. 593 ha. 232 ha lande, met waterbeheer en gekontoer. 361 ha uitstekende weiding. 4 windpompe met sementdamme en krippe; 3 gronddamme. 3 weidingskampe. Kliphuis (struktuur en dak), klipkraal en stoor. Skakel 082 550 0687. 



WINBURG. 1 164 ha. 320 ha lande, sandleemgrond, 844 ha rooigrasweiding. Goeie woning en buitegeboue, in puik toestand. Skakel 083 384 1226.



ZASTRON. 1 030 ha. Uitstekende bees-plaas met bergweiding, grasvelde. Grens aan die Oranjerivier. Skakel Johannes by 082 331 6445. www.farmexpert.co.za





