






 

(1) MOSSELBAAI. 43 ha. 15 ha onder permanente besproeiing. Weiding ge-vestig. Woonhuis. Stoor. Lapa. R4m. (2) Albertinia. 200 ha. Woonhuis, stoor en stal. R2,1m. Boetie le Roux Eiendomme. Neels, Sel 082 550 9119.



BESPROEIINGSGROND, 163 ha. Spil-punte. By Vanderkloofdam. Industrile maal- en verpillingsaanleg, hoenderslag-pale, melkstal, GSI-dror met 2 x 1 000 ton-silo's, 650 m-huis met lapa, tennis-baan, swembad. Bel 082 499 3800.



ERA UPINGTON. (1) Kalahari. 5 930 ha. R800/ha, ohb. Webverw.: 164. (Dirk) (2) Kalahari. 6 859 ha. R1 350/ha. 24 ha per GVE. 19 kampe. Woonhuis. Duine. Boorgatwater. (Dirk) (3) Upington. 5 964 ha. 12 kampe. (Dirk) (4) Askam. Wild-plaas. Eskom-krag. (Dirk) (5) Prieska. 4 501 ha, 2 917 ha, 4 753 ha, 7 000 ha. (Trudie) (6) Williston. 8 795 ha. (Trudie) (7) Keimoes. 13 ha, 9 ha, 10 ha. (Louise)  Vir enige plase in die Noord-Kaap-omgewing, skakel ons agente: Kalahari-plase: Dirk, 073 307 8148; Kenhardt: Danie, 083 789 1799; Boesmanland- en besproeiingsplase: Louise, 082 873 2869; besproeiingsplase: Jacobus, 082 852 0555; Olifantshoek: Chris, 082 825 0593; Prieska en omgewing: Trudie, 072 229 8025 of die kantoor, 054 331 2748. Webwerf: www.agri-estate.co.za



GOUDA. (1) Uitstekende 63 ha-besproeiingsplaas, met 51 ha water uit die Bergrivier. 33 ha wyndruiwe, wit en rooi kultivars. Feitlik alles masjienoes-baar. 23 ha gereed vir verdere uitbrei-ding met wyn- of tafeldruiwe, vrugte of sitrus. Volledige besproeiingsinfrastruk-tuur. Pragtig beplan, met twee woonhui-se en buitegeboue. Goeie werkersbehui-sing. Lopende saak. R6,85 miljoen. Webverw.: 393580. (2) Uitstekende 90 ha-besproeiingsplaas, met 40 ha water uit die Bergrivier.  1 x 14 ha- en 1 x 16 ha-spilpunt met lusern. Volledige besproeiingsinfrastruktuur. Plaas by uit-stek geskik vir lusern, groente, wyn- en tafeldruiwe, sitrus en vrugte. Twee woon-huise en buitegeboue. Goeie werkersbe-huising. Lopende saak. R6,36 miljoen. Webverw.: 394459. Skakel Thys, 083 448 1802. E-pos: thys@proterra.co.za. Webblad: www.proterra.co.za.





HOPETOWN
R11 970 000, BTW inkl. 1 664 ha, geskik vir klein- en grootvee. Drakrag: 10ha:GVE. Gewilde gasteplaas aan N12-hoofpad. Eiendom verdeel in 12 kampe, met sterk water en standhou-dende fonteine.  Met verskeie werktuie, voertuie, meubels, vee en toerusting. 
SKAKEL MANIE, 071 680 8158



HUMANSDORP: (1) 17 ha. Volop water. Geskik vir tonnelkwekery. Prys: R1,5m. (2) 30 ha. Rivierfront. Kapitaalgroei-geleentheid. Prys: R1,65m. Skakel Bees, 082 327 8511. Milieu 2000.



KAROO EIENDOMME
(1) 4 135 ha-KAROOPLAAS, Murrays-burg. Trek net in. Uitstekende skaap-plaas. Huis ten volle gemeubileer, alles ingesluit. Baie goeie rivierveld. Eskom-krag. Moet gesien word. Prys: R7 500 000, ohb. 
(2) WEGBREEKPLAAS.  908 ha. Beaufort-Wes. Woonhuis. 2 - 3 ha lande. Heeltemal weggesteek. Bekom di droomstukkie Karoogrond.  Geen paaie. Prys: R2 100 000.
SKAKEL JACQUES STRYDOM
082 873 9364
OF DAANTJIE NEL, 076 324 0148



KEEVY AUCTIONS bied aan: (1) Cra-dock. Uitstaande besproeiingsplase. Izak Mulder, Tel. 083 320 7892. (2) Bed-ford/Tarkastad. Uitstekende wild/vee-plaas wat in 2 afsonderlike gedeeltes of as eenheid gekoop kan word. George van Heerden, Tel. 082 770 0876. (3) Middelburg. Gemaklike veeplaas wat in 2 afsonderlike gedeeltes of as eenheid gekoop kan word. Riana Southey, Tel. 082 322 4403 of 049 842 1627. (4) Venterstad. Uitstekende veeplaas met besondere sterk waterbronne. (5) Molte-no. Veeplaas met groot gedeeltes dro-landlusern. Uitstekende drakrag. Be-staan uit 3 gedeeltes wat afsonderlik gekoop kan word. (6) Pearston/Graaff-Reinet. Historiese, ten volle ontwikkelde wildplaas. Verskeidenheid wildplase by Graaff-Reinet, Richmond, Hofmeyr, Beaufort-Wes, Phillipstown. Gerhard Bekker, Tel. 082 387 0275 of 048 884 9051; Toit Smit, Tel. 076 767 1627 of die kantoor, John Keevy, Tel 082 376 6244. www.keevyauctions.co.za.



MOSSELBAAI: Plase en kleinhoewes, Mosselbaai, George, Heidelberg. S waarna u soek. As ek dit nie het nie, kry ek dit. Hennie v.d. Merwe-Eiendomme, Tel. 044 695 2107 of 084 586 4597. E-pos: hvan@telkomsa.net.



NET BUITE HARTENBOS is n 3 000 ha-wildplaas, ideaal vir die Groot 7, want die see is 10 km weg. Krokodilgroot-maakgeriewe met verhitte kamers. Chalets met slaapplek vir 8, 3 groot woonhuise, netjiese kampe, gastekom-pleks ("lodge") met 120 sitplekke en kroeg. Omtrent alle wildspesies wat hier aangehou mag word, is hier. Dit kan die wildmekka van die Suid-Kaap word vir net R58 000 000! Onthou: in die Suid-Kaap is die drakrag 4 keer meer as di van die Karoo. Besoek ons webblad vir meer inligting: www.tinusnortje.co.za of bel agent Tinus Nortje, 083 726 7084.



NOORD-KAAP. Vaalharts / Kalahari-streek. Ons spesialiseer die afgelope 25 jaar in die verkoop van eiendomme in hierdie gesogte streek. Skakel Pedrie Malan by Malan en Vennote, 053 497 3163, of 053 497 3336, n.u.



SEEFF EIENDOMME. Skaap/beespla-sie in Griekwastad/Postmastburg-omge-wing. 1 713 ha met woonhuis en stoor. Vlak en goeie water. Kan 100 koeie dra. Prys R2 200/ha. Kyk gerus op: www.seeff.com (verw.: 215538) of skakel Johan Vermaak, 083 399 0571.



SEEFF EIENDOMME. Vir die deeltydse boer/sakeman. Stukkie van die Boes-manland. 3 500 ha met ou woonhuis. Goeie brak/grasveld. Uiters geskik vir skaap/bokboerdery. R700/ha. Kyk gerus op www.seeff.com (verw.: 218528) of skakel Johan Vermaak, 083 399 0571.



SEEFF EIENDOMME. Upington. Lusernplasie met rivierfront. 120 ha, met 28,6 ha ingelys. 2 woonhuise, store. Werktuie ingesluit. Kyk gerus op: www.seeff.com (verw.: 207290) of skakel Andr Mostert, 083 703 7809.



SWELLENDAM, Wes-Kaap. 366 ha-saai/veeplaas. 12 kampe met water. 1 boorgat. Overberg-waterskema. Groot stoor. 1 werkershuis. Eskom-krag. R3,15 miljoen. Skakel Martin Swart, 082 776 7575. Swellendam Properties.



SWELLENDAM/HEIDELBERG, Wes-Kaap. Melk-, saai- en veeplase, as lopende sake. Skakel Francois, 083 414 3120 of die kantoor: 028 514 1378.



THERON DU PLESSIS  LANDBOUBE-MARKING. Veld-, besproeiings- en wild-plase in die Oos-Kaap. Skakel Bull Jordaan, 082 851 9384 of 048 881 1025  www.goldenkarooproperties.co.za



VAALHARTS. Besproeiingspersele en beesplase. Navrae: skakel Carlie van Aswegen, 082 781 1615. Liba Afslaers.



VRYBURG. Bees- en wildplase. Alle groottes. Skakel Corrie, 082 771 1364 of Willie, 083 333 3664. Webblad: www.vryburgproperties.co.za.



WELLINGTON. 65 ha. Baie goeie, netjiese wyndruiweplaas. Grens aan Bergrivier; naby dorp. 32 ha jong gevestigde aanplantings op prima grond. Uitstekende infrastruktuur. Baie water. Nog  25 ha vir uitbreiding. Slegs 2 permanente werkers. Lopende saak. R9,5 miljoen. Bel eienaar, 082 801 7119.





