






 

CIRCA-FLOW RESERVOIRS
Paneel- en maasreservoirs van gehalte. Installeer voerings vir bestaande dam-me. Bees- en skaapkrippe. Landwye af-lewering.
SKAKEL 056 212 1941
E-POS: water@waterinfra.co.za



'N ABSOLUUT fantastiese produk om damme (insluitende gronddamme) en enige soort tenk te versel. Maklik om aan te wend, goedkoop, hou lank. Ons lewer af. Skakel Pretoria 082 941 9471 of 012 669 9919. Gratis aflewering in SA. Webblad: www.cosmodec.co.za.



OOS-KAAP. Ons vervaardig en installeer voerings vir sementdamme, tenks, krippe, gronddamme, ens. Skakel Albert, 049 891 1169 of 082 702 6022.



STAALPANEELDAMME:21 kl tot 500 kl. Gegalvaniseerde staalpanele, 1,6 mm. Skakel Jan, 082 210 0999 of besoek www.staalboer.co.za



TENKSTAANDERS: Enige grootte en hoogte. Ingenieursontwerp. Aflewering. Skakel Jan, 082 210 0999 of besoek www.staalboer.co.za




Vir die waterdigting van alle sement-reservoirs, tre en gronddamme. Ge-waarborgde oplossings. Nader ons vir 'n agent in jou omgewing.
SKAKEL RYAN, 083 232 1518 
OF JESS, 084 245 0196
HOOFKANTOOR, 032 942 2022/33
E-POS: wilcote@mweb.co.za
ONS DEK ALLE GEBIEDE
DIE PROFESSIONELE OPLOSSING



VYNA RESERVOIRS
Staalwandtenks, met viniel uitgevoer... die mees koste-effektiewe manier van water opgaar. Van 10 000 l tot 426 000 l. Word direk van ons fabriek af versend. Vervangingsvoerings is ons spesialiteit. Ons produkte word na 21 lande uitgevoer. Ons vervaardig ook die beste selfdoen-swembadstel beskikbaar.
SKAKEL 015 293 2333
 OF FAKS  015 293 2336
E-POS: tenks@quickpools.co.za
www.quickpools.co.za



WATERDIGTING van sement-, sink- en gronddamme, gewaarborg. Flexi Lining. Skakel 011 334 7492.



WATERTENKS: nuut, staal, 2 500 l, 5 000 l, 10 000 l en groter. Skakel Metal Tank Industries, 011 021 0501/2; Rob, 083 462 6228 of Brad, 083 269 3636. Web: metaltank.com





