






 

A & J-POLIETILEENWATERPYPE
Klas A
15, 20, 25 en 32 mm asook pype en toebehore vir mikro- en drupbesproeiing (voorrade beperk).Om die beste pryse, skakel of skryf aan:
A & J PLASTIEK
POSBUS 31105, TOTIUSDAL 0134,
(PRETORIA) TEL. (012)  333 7328  



AANDAG! Staalpype. Mller's Steel & Fencing (Pty) Ltd. Pretoria, 012 804 2734/8, 082 900 9472. Kroonstad, 056 213 1760/5. info@mullerssteel.co.za



CHEMVET - U KEUSE VIR
NUWE EN UITSKOTPYPE
Nuwe staalpype en 'n verskeidendheid lengtes uitskotpype vir drukgange, vee-krale en heinings, altyd beskikbaar. Me-dedingende pryse. Aflewering kan gerel word.






15 mm - 200 mm
KLAS 3 - 20
HOGEHALTEPOLITILEENPYPE
Puik diens. Produkte gewaarborg.
Aflewering.

KANTOOR
TEL. 012 333 9238
FAKS 012 333 6825
sales@pipeflo.co.za
 www.pipeflo.co.za



ONS KOOP en verkoop enige grootte pyp, beskikbaar vir krale, drukgange, omheining (wild) en moederlyne. Skakel Raymond of Marie Smith by 082 559 6652 OF 082 920 3754.



PVC-PYPE. Landwyd afgelewer. Skakel Riaan, 082 388 2115.



REPMETCO vir pype en staal. Sinkplate, randkanaal en daklatte. Tel. 056 811 2307/8, Parys. Faks 056 811 3452.



STAALPYP
B-Graad ronde pyp, vierkantige pyp, lipkanaal, ens., in voorraad.
LOZDAN AND CLARK, VEREENIGING
SKAKEL (016) 421-4247 OF 421-3464.



SWAAR EN LIGTE TREKPALE; stutte en hekke, o.a., alle draad; Y-pale; hangers. Pyp vir krale, store, ens. Ons lewer af. Skakel Johan of Michiel, Satin Ash, by 011 914 5797 of stuur e-pos na: sales@satinash.co.za




Vervaardig plastiekpype en besproei-ingsprodukte vir meer as 37 jaar. Direk aan die boer. Eerlikheid, gehalte, beste pryse en diens is ons leuse. Tenks, mikro- en drupbesproeiing en pompe.
Invoerders van

SPROEIERS EN PRODUKTE
TEL. 012 546 5900, FAKS 012 546 9195





