






 

AANDAG! Alle omheiningsmateriaal.
Mller's Steel & Fencing (Pty) Ltd. Pretoria, 012 804 2734/8, 082 900 9472. Kroonstad, 056 213 1760/5. E-pos: info@mullerssteel.co.za



AANDAG! Vir alle behandelde sowel as onbehandelde pale, skakel  Brits Pale (Edms.) Bpk., 012 258 0461. Vervoer landwyd beskikbaar Alle behandelde materiaal dra die SABS-merk. 



BEHANDELDE pale: uitstekende kwaliteit. Behandelde boupale, omheinings-pale en hangpaaltjies (kreosoot en tanaliet-KCA) beskikbaar direk by lank gevestigde aanleg. Tel. 082 457 7004 of Sel. 082 783 3152.



CHEMVET - U VOORKEURKEUSE
Met meer as 30 jaar se kennis en ervaring in di bedryf kan ons u met die regte raad bedien vir al u aankope van Y-ysterpale en sparre. Ons spesialiseer in die vervaardiging van swaardiens-pyppale en stutte asook alle tipes en groottes hekke. Landwye aflewering. 




HOUTSPARRE TE KOOP. R1,25/m. Swartruggens, Noordwes. Skakel Nico Niemann, 082 851 4305.



KABELS VAN 2 mm - 25 mm vanaf 75c per meter. Beste pryse en gehalte. Alle lengtes. Ons pryse kan nie geklop word nie. Treinspore en pype ook beskikbaar. Bel Jakes of Vidette, kantoor, 057 388 3595. Kantoorure van 08:00 tot 17:00.




Ons vervang ook Y-pale met plastiek. Plastiekdiamantdraad, 0,5 - 3 m hoog. Span 'n gelektrifiseerde heining teen die helfte van die prys van 'n gewone heining.
'N PRODUK WAT WERK EN NIE
SOMMER GESTEEL WORD NIE
SA AFGRI-GOEDGEKEUR
REEDS 10 JAAR IN DIE BEDRYF
WEBBLAD: www.polyfence.co.za




PLASTIEK SPARRE ("droppers"), solied. Unieke greepontwerp (riwwe). Baie sterk (SABS 2,9 ton-breekkrag). Enige lengte. UV-beskerm, weerstand teen brande. R3/m, ohb. Isak, Sel 083 250 5363, Willem, Sel 083 276 5141. www.plasticdroppers.co.za    E-pos: sakkie@plasticdroppers.co.za



SWAAR EN LIGTE TREKPALE; stutte en hekke, o.a., alle draad; Y-pale; hangers. Pyp vir krale, store, ens. Ons lewer af. Skakel Johan of Michiel, Satin Ash, by 011 914 5797 of stuur e-pos na: sales@satinash.co.za





