






 

(1) AANDAG! Alle omheiningsmateriaal. (2) Staalkabel. Mller's Steel & Fencing (Pty) Ltd. Pretoria, 012 804 2734/8, 082 900 9472. Kroonstad, 056 213 1760/5.







AANDAG! Bonnox u beter opsie. Skakel Mller's Steel & Fencing (Pty) Ltd. Pretoria, 012 804 2734/8, 082 900 9472. Kroonstad, 056 213 1760/5.



AMPTELIKE BONNOX-VERSPREIDER
Alle doring-, staal-, sif-, diamant-, lemmetjies- en gesweiste maasdraad, sowel as Bonnox en Veldspan beskik-baar. Ons bied 'n pakket vir die oprigting van ekonomiese,  asook volledige heinings.




BARAK OMHEININGS vir al u elektriese-, wild-, en sekuriteitsheinings. Skakel Francois by 082 786 7534 of besoek: www.barakfencing.co.za



BONNOX 4X4
Nog 'n unieke voorafvervaardigde wildheining van Bonnox. Spasiring van die horisontale lyndrade, sowel as die vertikale stutdrade, is 100 mm (of, in die ou taal, blokke van 4 duim x 4 duim - vandaar die naam 4x4). Vier hoogtes is beskikbaar: 0,91 m (3 vt.), 1,22 m (4 vt.), 1,83 m (6 vt.) en 2,44 m (8 vt.).
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD
www.bonnox.co.za
VIR MEER BESONDERHEDE EN
PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717



BONNOX CLOSE MESH
Hierdie voorafvervaardigde wildheining, met sy Afrika-patroon, is spesifiek ontwerp vir Afrika-toestande. Die heining bied jou meer staallyndrade in die trefgebied as enige ander produk (0,8 m tot 1,4 m bo die grond).
Heininghoogtes van 0,91 m tot 2,44 m. Gelyke 100 mm-spasies tussen lyndra-de, van onder tot bo (uniek by Bonnox).
Alternatiewelik, by die gewilde hoogtes van 1,83 m, 2,13 m en 2,44 m, kan die lyndrade 100 mm gespasieer wees tot op 'n sekere hoogte, en dan daarna groter spasies h.
Spasiring tussen vertikale stutdrade kan 150 mm of 300 mm wees.
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD
www.bonnox.co.za
VIR MEER BESONDERHEDE EN
PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717



BONNOX FLEXI-FENCE
Ideaal vir die ongelyk terrein. Hierdie heining maak ook gebruik van die Afrika-patroon van die Close Mesh-reeks (wat vanself hellings van tot 20 grade kan volg). As gevolg van die ringsluit-konstruksie ("ringlock"), kan die Flexi-Fence maklik hellings van meer as 45 grade volg.
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD
www.bonnox.co.za
VIR MEER BESONDERHEDE EN
PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717



BONNOX KOMBI-FENCE
Hierdie unieke voorafvervaardigde wildheining van Bonnox is 'n kombinasie van die vertikale 150 mm- en 300 mm-stutdraadspasiring van die Close Mesh-produk. Die onderste gedeelte van die heining het vertikale spasiring (digtheid) van 150 mm en die boonste gedeelte 300 mm (besparing) - ideaal vir gemengde wild.
Beskikbaar in heininghoogtes van 1,83 m (6 vt.), 2,13 m (7 vt.) en 2,44 m (8 vt.), met verskeie hoogtekombinasies van die onderste en boonste gedeeltes.
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD
www.bonnox.co.za
VIR MEER BESONDERHEDE EN
PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717



DIREK VAN DIE FABRIEK. 1,2 m x 90 mm-jakkalsdraad teen R552 per rol. 2,24 mm- vol gegalvaniseerde staaldraad teen R604 per rol. Enkeldoringdraad teen R626 per rol. Dubbele doringdraad teen R640 per rol. Staalsparre teen die beste pryse. Alle pryse sluit BTW in; geldig so lank voorraad hou. Skakel Gideon, 082 874 9452.




TEEN WEGGEEPRYSE! 6 mm teen R3,50/m, rolle van 200 m (2,4 ton-breekkrag). 16 mm teen R21/m. Ideaal vir voerkrale en omheinings. Bel Ronel, 073 719 7224.



KABELS VAN 2 mm - 25 mm vanaf 75c per meter. Beste pryse en gehalte. Alle lengtes. Ons pryse kan nie geklop word nie. Treinspore en pype ook beskikbaar. Bel Jakes of Vidette, kantoor, 057 388 3595. Kantoorure van 08:00 tot 17:00.



LOOD SWANEVELDER WILDOMHEI-NINGS. Gehalte en diens gewaarborg. Skakel Lood, 083 715 9382. E-pos swanevelder@telkomsa.net. Faks 088 014 755 3699. Besoek gerus webblad: www.swanevelderfencing.co.za



NIGEL. Draad, pale, hekke. Skakel Weskor by 011 814 1481 of besoek: www.weskor.co.za.



OMHEININGSMATERIAAL. Gladde staaldraad, A- en B-graad, lig/swaar ver-sink. Binddraad, doringdraad, diamant-draad, Veldspan, sifdraad, Y-pale, spar-re, trekpale, stutte. Vir beste pryse, bel Patricia of Mark by Nikmor Trading, 011 867 3767 of 083 384 7140. Faks 086 685 8958. nikmor@iafrica.com.



OPRIGTING van 2,4 m wildwerende omheining vanaf R39,85/m, materiaal en arbeid ingesluit. Skakel  Gideon, 082 874 9452.



STAALDRAAD - GEGALVANISEER
50 kg-rolle, Y-pale, sparre, pype in voorraad. Pryse op aanvraag.
LOZDAN AND CLARK, VEREENIGING
TEL. 016 421 4247 OF 016 421 3464
E-POS: lozdanclark@telkomsa.net



STAALKABEL: Nuut, gegalvaniseer. 3 mm: R1,15/m; 4 mm: R1,75/m, BTW inkl. Skakel 011 887 4263.



SWAAR EN LIGTE TREKPALE; stutte en hekke, o.a., alle draad; Y-pale; hangers. Pyp vir krale, store, ens. Ons lewer af. Skakel Johan of Michiel, Satin Ash, by 011 914 5797 of stuur e-pos na: sales@satinash.co.za



THABAZIMBI. Agent vir CWI. Draad; Y-pale; sparre en diamantdraad. Beste pryse. Skakel Nelda, 073 266 1608.



WAAROM BONNOX SE
VOORAFVERVAARDIGDE HEININGS?
(1) Verskeie produkte: Close Mesh, Kombi-Fence, 4x4, Flexi-Fence en Money Saver.
(2) Verskillende hoogtes, van 0,65 m tot 2,54 m (uniek by Bonnox).
(3) Opsies vir horisontale lyndraadspa-siring: van 75 mm tot 229 mm.
(4) Opsies vir vertikale stutdraadspasi-ring: 150 mm, 300 mm (of 'n kombinasie van albei) of 100 mm.
Bogenoemde werk uit op meer as 60 verskillende patrone - genoeg om aan enige behoeftes te kan voorsien.
(5) Met die gebruik van die regte toerusting kan 'n 100 m-rol heiningdraad maklik en vinnig in een slag gespan word (bespaar arbeid en tyd). 
(6) As gevolg van die hoeveelheid, en spasiring, van die horisontale hospan-lyndrade, is daar 'n groter heiningsterkte op enige gegewe hoogte, veral in die trefgebied in die geval van wildheinings.
(7) Ingeboude spanningskinkels in lyn-drade maak voorsiening vir rekbaarheid, wat lei tot minder lading op trekpale en gelyke spanning in die somer en winter.
(8) Verminderde hantering- en vervoer-koste as gevolg van smaller en ligter rolle.
(9) Alle produkte word net uit volver-sinkte draad vervaardig, wat lei tot 'n langer lewensduur van die heining.
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD
www.bonnox.co.za
MEER INLIGTING EN PRYSE:
TEL. 012 666 8717
E-POS: fence@bonnox.co.za
KWAZULU-NATAL-AGENT:
TEL. 035 787 0915 OF 082 805 2099
WES-KAAP-AGENT:
TEL. 082 821 2442
NOORD-KAAP-AGENT:
TEL. 072 272 3750





