






 

(1) AANDAG! Alle gelektrifiseerde om-heiningskomponente. (2) Meps en Stafix. Mller's Steel & Fencing (Pty) Ltd. Pretoria, 012 804 2734/8, 082 900 9472. Kroonstad, 056 213 1760/5.



(1) WILDLIFE FENCING. Ons spe-sialiseer in wild-, elektriese en seku-chemiese behandeling en die skoonsny van heinings en die verf van bestaande pale. Geen terrein is te moeilik vir ons nie. Bel Theuns, 082 338 2929, vir professionele diens.



AANDAG: Green Fencing. Oprigting van gelektrifiseerde omheinings. Landwyd. Skakel 082 500 3940.



BARAK OMHEININGS vir al u elektriese-, wild-, en sekuriteitsheinings. Skakel Francois by 082 786 7534 of besoek: www.barakfencing.co.za



BIG 5 FENCING & STEELWORX. Vir  alle elektriese en staal-sekuriteits-heinings, bel Bennie by 082 571 3746.



CHEMVET GEE GEMOEDSRUS
Plaasveiligheid en sekuriteit - u gemoedsrus, ons missie. Verspreiders van Stafix-, Gallagher-, Meps- en Merlin-bekragtigers. Sien hofies 273 en 275. Ons verskaf ook deskundige advies. 





Nader ons vir al u benodigdhede t.o.v. gelektrifiseerde heinings. 'n SA vervaardige produk, ontwerp vir SA toestande met uitstekende pryse.
SKAKEL 086 110 1238 
WEBBLAD: www.meps.co.za



OMHEININGSMATERIAAL. Gladde staaldraad, A- en B-graad, lig/swaar ver-sink. Binddraad, doringdraad, diamant-draad, Veldspan, sifdraad, Y-pale, spar-re, trekpale, stutte. Vir beste pryse, bel Patricia of Mark by Nikmor Trading, 011 867 3767 of 083 384 7140. Faks 086 685 8958. nikmor@iafrica.com.



POLYFENCE SYSTEMS
Vir elektriese omheinings. Benodig geen isolators. Beste pryse vir swaarversinkte draad en Campeon-draad. 
SA AFGRI-GOEDGEKEUR
SKAKEL EDDY, 082 494 4307 
OF VERKOPE: 012 372 1449
WEBBLAD: www.polyfence.co.za




STAFIX ELECTRIC FENCE CENTRES. Leiers in die verskaffing van elektriese omheinings en verwante produkte vir die landbou, nywerhede, huishoudings en die wild- en perdebedryf. Handelaars landwyd. Skakel ons takke in Johannesburg, 011 397 3507; Kimberley, 053 861 5631; George, 044 874 0669; Durban, 031 702 6351; Pietermaritzburg, 033 342 6722; Kaapstad, 021 534 5056; Bloemfontein, 051 448 6695; Nelspruit, 013 752 7152; Pretoria, 012 335 4290; Port Elizabeth, 041 365 7178; Johannesburg-Wes, 011 472 8823 of Johannesburg-Noord, 011 708 6442.





