






 

ALLE CLIMAX-WINDPOMPE TE KOOP. Ten volle opgedoen. R10 000. Skakel Shaun, 083 373 1071.



DIENS, HERSTEL EN VERKOOP van Van Staden-plastiekstelsel vir boorgate. Skakel 079 397 3592 of 051 841 1088.



NATUURKRAG-RATKAS gesoek. Ook Climax, oprigting en herstel, landwyd. Skakel Leras, 082 780 8838.



STADEN-PLASTIEKSTELSEL vir boor-gate tot 250 m diep. Jooste-aanpasbaar. Bel 051 522 0397 of 087 808 4937.





