






 

(1) A-KLAS BEKOSTIGBARE voer-meulens, silo's bakkieshysers, awe-gaars. Alle groottes. JohanCronj, 082 557 6997 of  info@silowarehouse.co.za, www. silowarehouse.co.za Skakel ons by 012 332 1469.



(1) RMH-VERTIKALE VOERMENG-ERS. Volledige reeks beskikbaar, van 4 m tot 14 m ( 1 ton - 6 ton). Skakel gebruik van hamermeul uit. Snyer ("cutter"), menger ("mixer"), voerder ("feeder"). Ideaal vir melkery, voerkraal, bees- of skaapboerdery. Horisontale waens ook beskikbaar. Skakel 013 665 1032 of Martin Friedman, 083 225 7093 of Hannes v.d. Berg, 082 891 6177.



ABC AFRIKA SILO'S EN VOERMEU-LENS. Alle kapasiteite. Hamermeulens. Tel. 0861 472 461 (0861 GRAIN1).



DRINGEND GESOEK VIR KONTANT: horisontale en vertikale mengers, enige toestand. Skakel Riaan, 083 448 0880. 



DROTSKY-VOERMENGERS. Volledige reeks mengers beskikbaar. Spaanmen-gers (P250, P500, P1000 en P2000), awegaarmengers (4-awegaar), kantel-skroefmengers (Turbo Mix en KS3) en lintmengers ("ribbon blenders"). Hamer-meulens en verpillingsmasjiene ook be-skikbaar. Vir meer inligting, skakel 011 864 1601 of Stephan, 083 267 3286.



HORISONTALE VOERMENGER. R39 900. Skakel 083 448 0880. 



KEENAN KLASSIK 170-BAALHAN-TEERDER. Daagliks in gebruik. R160 000, BTW inkl. Skakel 046 653 0750. Alexandria, Oos-Kaap.



KEENAN-VOERMENGERS. Volledige reeks nuwe mengers beskikbaar: Keenan Mech-Fibre 300, 320, 340 en 360, asook klassiek en baalhanteerders en misstrooiers. Herboude mengers ook beskikbaar. Skakel Gert, 082 572 2243 of 051 435 3122 (k).



PILMASJIENE en hardgemaakte ringe en rollers. Skakel Mike, 072 324 0460 of Wessel, 074 584 1006.



ROLO-VOERMENGERS
'N MOET VIR ELKE BOER
Ons is vervaardigers van die volgende:
Vertikale  mengers, van 3 m tot 12 m;
konsentraatmengers, van 500 kg tot 2 t;
menger/misstrooierkombinasies.
NUUT! Eerste vir SA: 'n baaloptelver-voerwa, hanteer 8 ronde bale op 'n slag.
VIR MEER INLIGTING
SKAKEL 082 964 6879
082 350 8051 OF 082 797 2249
WEBBLAD: www.rolovoermengers.mobi
E-POS: rolo@isat.co.za



ROOSTERS, bakkiehysers, mengers, koelers, vervoerbande, siklone, skroef-vervoerders. Skakel Fritz, 082 770 5711 of besoek: www.roastech.com.





