






 

200 l-BANDAANDRYWING
2,2 kW (3 pk.), 220 V, 800 kPa- (8 bar) druk. Soos nuwe. R3 500.
SKAKEL MARK, 082 881 0348



50 l-KOMPRESSOR
1,5 kW (2 pk.), 220 V, 120 l/min. Soos nuwe. R950.
SKAKEL MARK, 082 881 0348



ONS verkoop lugkompressors van verskillende groottes. Skakel Henk van der Poel by 012 802 1161 of 082 771 6799.





