






 

DROTSKY PC24-HAMERMEUL. Splin-ternuut opgedoen. R15 000, BTW inkl. Skakel 082 337 0280. E-pos: lamprechtfeeds@yahoo.com.



DROTSKY-HAMERMEULENS. Nuwe en tweedehandse hamermeulens be-skikbaar. Herstel u ou PC24 vir slegs R12 369, BTW inkl. Die hoofas en alles om die hoofas word vervang. Voermengers en verpillingsmasjiene ook beskikbaar. Vir meer inligting, skakel 011 864 1601 of Stephan, 083 267 3286.



HIPPO-HAMERMEULENS. ABC Africa. Tel. 0861 472 461 (0861 GRAIN1). Alle onderdele.




HOUTKERWERS VAN LINDANA en CF Nielsen-briketperse. Top- Deense ge-halte. Skakel Nico, 012 803 0036 of 082 376 2582.



MENGELE MB 220-ONDERDELE
Die kuilvoerseisoen is om die draai. Bestel nou jou nuwe, bekostigbare Mengele MB 220-onderdele. Versprei-ding landwyd.
SKAKEL STAALMEESTER BY
018 431 0300
EDUAN ,  082 883 6484 OF
MARTIN, 082 806 6377



STAALMEESTER-HAMERMEULENS
6776 Multi-hamermeulens, swaardiens-tipe, met invoerawegaar. Met wiele of op driepuntstelsel. Trekker- of elektries aangedrewe. Gewig 830 kg. 30-37 kW. Sif, 3 000 mm x 230 mm. Rotor, 168 kg, 930 mm in deursnee. 16 tot 28 hamers. Geskik vir ronde Foton-bale. Georgani-seerde demonstrasies word aangebied.
SKAKEL 018 431 2171/2



STAALMEESTER-HAMERMEULENS
Staalmeester se veelsydige reeks 6116-hamermeulens vir elke behoefte. Van 11 kW tot 22 kW. Stofvry. Met of sonder waaiers, sikloon en invoerawegaar. Sif, 1 600 x 250 mm. Rotor, 500 mm. 8 tot16 hamers.
SKAKEL 018 431 2171
VIR 'N DEMONSTRASIE




STAALMEESTER-HOUTKERWERS
Omvattende reeks houtkerwers en sae, van topgehalte, uit Finland en Duitsland.  Van 100 mm  800 mm in deursnee.
SKAKEL STAALMEESTER
018 431 2171/2
E-POS: staalmes@mweb.co.za
www.staalmeester.co.za





