






 

2 SUPER ROCK-BOORMASJIENE met kompressor en alle gereedskap te koop. Vir meer inligting, skakel Ronnie, 082 651 1740.



BOORMANNE! Breek u hamerbeitels? Verstop u hamer? Kan u nie in harde klip indring nie? Gebruik u uitermate baie diesel? Dan is dit tyd dat u met die P.G.-hamers kennismaak. P.G.-hamers het geen binnehulsel nie ("inner sleeve''), en u kan nie breek wat u nie het nie. P.G.-hamers is gewaarborg om tot 100 % vinniger as ander hamers in die noriete en doloriete in te dring. Skakel ons om meer inligting of demonstrasie by Jo hannesburg  (011) 4521090/9. 



DRILLING ENTERPRISES & COM-PRESSORS het verskeie boormasjiene, kompressors en toerusting te koop - nuut en gebruik. Vir brosjures sien www.drillmecca.com of skakel Piet Mul-ler, 083 655 2267 of faks 086 684 1621. E-pos: piet@drillmecca.com.



SUPER ROCK-BOOR. Op sleepwa ge-monteer. 6-silinder-ADE-enjin. Geen kompressor en stange. R350 000. Ska-kel 083 627 7837. Mpum.





