






 

BLY KOEL in die hitte van die stryd! Sno-Cote-wonderdeklaag koel geboue af, stop roes, maak waterdig en verleng die leeftyd van jou dak. Bekostigbaar. Skakel Pretoria, 082 941 9471; 012 669 9919 of 012 669 3026. Gratis aflewering in SA. www.cosmodec.co.za.



DAKTELS. Tipe: Redland Vereeniging. 23 x 38 cm. 3 000 beskikbaar. R5 per tel. Riaan, Sel 072 639 4868.



UITERS GESKIKTE vloerbedekking vir alle vloere: skure, huise, melkerye, fa-brieke, winkels, motorhuise, vertoonlo-kale, ens. Pragtige dekoratiewe afwer-kings en glyvaste tipe beskikbaar. Taai, splinterbestand, doen-dit-self, goedkoop. Gratis aflewering. Skakel 012 699 9919 of 082 941 9471. www.cosmodec.co.za.





