






 

DELANCO-GROOTMAATDROERS. 2 teen R14 250 elk; 2 teen R11 500 elk. Tabakskaal-en-pers-kombinasie, op wie-le, om in land agter waentjie te gebruik, teen R8 750. Groot-Marico. Bel Jurie, 014 503 0024, saans, of 073 117 4710.





